Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Morganbaai en Yellow sands Oos Kaap oorde Wessel Strydom -5 hours ago
Wessel, Yellowsands is… Oos Kaap oorde Herman Goossens -5 hours ago
Herman G Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -6 hours ago
Johann.... Oos Kaap oorde Wessel Strydom -6 hours ago
VSA Oos Kaap oorde Johann L -6 hours ago
Ja, ons geniet die somerweer… Vakansiebeplanning 2026/27 Herman Goossens -7 hours ago

Wen R1000 foto kompetisie!

Suid Afrika
Profile picture for user Kampforum
Submitted by Kampforum on
Forums

Wen R 1000 bygedra tot jou kampplek van keuse!

Dankie Harry du Randt (Cadhouse) vir die R800 borg  + 'n  R200 borg van 'n anonieme forum lid! smiley

Hoe werk die kompetisie?

Jy hoef nie 'n nuwe draad te begin nie.  Plaas jou inskrywings slegs op hierdie draad.

Enige lid mag 3 foto's inskyf.  Enige foto na jou 3rde inskrywing sal nie in ag geneem word nie.   Jy hoef nie al 3 foto's gelyktydig te plaas nie.   Foto's MOET deur jou of van jou geneem wees.     Die kompetisie sal eers eindig wanneer 15 of meer lede ingeskryf het.    Forum lede word verwelkom om kommentaar te lewer op foto inskrywings. smiley

Foto Tema:     " My gunsteling kamp foto's"

Prysgeld:  Die R 1000 sal in die wenner se oord van keuse se rekening inbetaal word met bespreking.

kliek - HOE OM FOTO's TE LAAI?

KOM LAAT ONS JOU FOTO's SIEN! wink  (beoordelaars is Cadhouse kantoor lede en anonieme borg)

Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Wed, 22/08/2018 - 21:16

Dink ons moet dit hier plaas. Dan is alles by mekaar.

Net n voorstel.

Ek dink van die 5 finale foto's, moet Cadhouse 4 kies en Anoniem die 5 de een.

Ek dink dat dit baie moeilik gaan wees om die 5 foto's te kies.

Anoniem kontak my op my epos sodat ons dit kan bespreek.

harry@cadhouse.co.za

Dankie.

P.S.

Ek dink ek weet wie anoniem is. He He

Dink jy asem dieselde lug in as ek. smiley

0
Pretoria
Profile picture for user Slowstrike

Slowstrike

Thu, 30/08/2018 - 12:41

Nee wat ou Willem my inskrywing van oupa en ouma in die langpad het al lankal gewen ek wag net vir die aankondiging.

Het jy alleen loop kamp ............ as jy het is ek jaloers ek het so bietjie "my" tyd nodig

 

Groetnis

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus