Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
groen Kgalagadi... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago
Etoll Voertuiglisensie Geert -3 hours ago
Die Auobrivier Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Voortrekkery Voertuiglisensie Rona du Plessis -4 hours ago
By voorbaat, Veels Geluk aan Geert! Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -8 hours ago

Wen R1000 foto kompetisie!

Suid Afrika
Profile picture for user Kampforum
Submitted by Kampforum on
Forums

Wen R 1000 bygedra tot jou kampplek van keuse!

Dankie Harry du Randt (Cadhouse) vir die R800 borg  + 'n  R200 borg van 'n anonieme forum lid! smiley

Hoe werk die kompetisie?

Jy hoef nie 'n nuwe draad te begin nie.  Plaas jou inskrywings slegs op hierdie draad.

Enige lid mag 3 foto's inskyf.  Enige foto na jou 3rde inskrywing sal nie in ag geneem word nie.   Jy hoef nie al 3 foto's gelyktydig te plaas nie.   Foto's MOET deur jou of van jou geneem wees.     Die kompetisie sal eers eindig wanneer 15 of meer lede ingeskryf het.    Forum lede word verwelkom om kommentaar te lewer op foto inskrywings. smiley

Foto Tema:     " My gunsteling kamp foto's"

Prysgeld:  Die R 1000 sal in die wenner se oord van keuse se rekening inbetaal word met bespreking.

kliek - HOE OM FOTO's TE LAAI?

KOM LAAT ONS JOU FOTO's SIEN! wink  (beoordelaars is Cadhouse kantoor lede en anonieme borg)

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Thu, 30/08/2018 - 17:26

Het jy alleen loop kamp ............ as jy het is ek jaloers ek het so bietjie "my" tyd nodig

Ja ek was vir 2 weke (11 nagte) hier, ry môre weer terug.

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Sun, 02/09/2018 - 07:52

CADHOUSE het 4 foto's gekies wat deur dring na die finaal. Die vyfde foto moet deur anoniem gekies word.

Hy/Sy kan die die foto plaas op die draad wat geskep gaan word vir die finaliste

Die kompetisie is nou gesluit.

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Sun, 02/09/2018 - 10:10

Ek het darem regtig gedink my voëltjie gaan die finaal haal.cryinglaughlaugh    Oh, well, you can't win them all !!

Baie geluk aan die finaliste!!   Ek hou vir julle almal duim vas.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus