Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Son is rof Oktober 2026 saam gesels Geert -1 minute ago
15 Oktober - vm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -19 minutes ago
Swak personeel Oktober 2026 saam gesels Geert -24 minutes ago
Wessel ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -33 minutes ago
Fout begaan Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Sal een-een plaas Umfula Rona du Plessis -1 hour ago

Telefoonrekening

Port Elizabeth
Submitted by Frieps on
Forums

Die man ontvang sy telefoonrekening en dit wys hy skuld Telkom 'n klomp geld.  Kwaad stap hy in die kombuis in waar sy vrou en hul bediende is.   

"Kyk net hoe hoog is die telefoonrekening.  Dit is nie ek nie, ek bel net van die werk af."

"Dit is ook nie ek nie" sê die vrou, "ek bel ook net van die werk af."

"Nou waaroor is die groot bohaai?" sê die bediende, "ek bel ook net van die werk af."

Vaalpark

Johann L

Sat, 03/06/2017 - 20:03

Laat dit vir hulle 'n les wees??

Jammer Freda, ek gaan so ernstige inset by die oulike grappie aanlap.?

Laat my nogal dink aan wat Len nou onlangs genoem het van eerlikheid,  as jy privaat oproepe by jou werk maak, is dit ook maar steel van jou werkgewer nê.

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Sun, 04/06/2017 - 05:38

Ek maak ook baie privaat oproepe  by die werk

Maar ek steel my eie geld .  He He

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus