Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Slange Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -35 minutes ago
Ek geniet ... November 2026 Chris Boucher -58 minutes ago
Wessel Len gaan weer Kruger Wildtuin… Rona du Plessis -1 hour ago
Koue in Sedgefield November 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Jan... November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Geert ... Braai met 'n Weber Chris Boucher -2 hours ago

ATKV Natalia

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Ek het my skouer operasie gekanselleer, nou wil ek 19 Augustus Natalia toe gaan.

Watter staanplekke word aan beveel?

Ons was nog nooit in natal vir vakansies  nie.

Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Tue, 21/08/2018 - 08:37

Haai Voortrekker ek was nooit kwaad vir enige lid hier nie Ek het net my "MOJO" verloor om deel te neem aan enige Forums .Johann het my arm so gedraai dat ek skaars kan tuk vandag laugh

0
Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Tue, 21/08/2018 - 08:41

Vorrie ja ons kan maar se dat Johann is n rol model vir die Forum  regtig baie nice mense

0
Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Tue, 21/08/2018 - 13:11

Baie dankie vir die terug verwelkoming Willem . Soms het n mens maar n breek nodig om sy Mojo weer te gaan laai die lewe put n mens uit wink

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sun, 02/09/2018 - 20:41

Ons babysit ons twee kleinkinders en kom nie by ander dinge uit nie, maar ek het darem so paar fotos wat ek met graagte deel.

Adr
Adriaantjie het die strand baie geniet
Pou
Ons daaglikse besoeker 
0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sun, 02/09/2018 - 21:50

Ons het baie dolfyne, walvisse, en selfs 'n klomp haaie gesien, ongelukkig kon ek nie met die kamera die see diere kry nie

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Mon, 03/09/2018 - 06:10

Daai staanplek darem lekke uitsig oor see dankie van deel van fotos ja kleindinders hou ons jonk Johann

0
Klerksdorp
Profile picture for user Frans Pretorius

Frans Pretorius

Mon, 03/09/2018 - 07:53

Johann, dankie vir die deel van fotos - dit bring mooi herinneringe terug!!!

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus