Ek het my skouer operasie gekanselleer, nou wil ek 19 Augustus Natalia toe gaan.
Watter staanplekke word aan beveel?
Ons was nog nooit in natal vir vakansies nie.
MOJO Ek is bly jy het…
MOJO
Ek is bly jy het weer bietjie daarvan teruggekry. Johann Lock is nogal 'n nice ou né ? ![]()
Dassie, dan sal maar vir…
Dassie, dan sal maar vir eers net sê welkom terug ![]()
Ons babysit ons twee…
Ons babysit ons twee kleinkinders en kom nie by ander dinge uit nie, maar ek het darem so paar fotos wat ek met graagte deel.
Klein Armand was baie…
Ek en my niggie se man,…
Kyk so haai vin was te naby…
Ons het baie dolfyne,…
Ons het baie dolfyne, walvisse, en selfs 'n klomp haaie gesien, ongelukkig kon ek nie met die kamera die see diere kry nie
Lekker Johann. Baie dankie…
Lekker Johann. Baie dankie vir die deel. Ek hou baie van die foto waar jy so lekker in die sand speel! ![]()
Johann, dit lyk lekker…
Johann, dit lyk lekker. Dankie vir die fotos
Lekke staanplek
Daai staanplek darem lekke uitsig oor see dankie van deel van fotos ja kleindinders hou ons jonk Johann
ATKV Natalia het my…
ATKV Natalia het my bespreking na staanplek 122 geskuif, dit is volgens my, die heel beste staanplek.
Johann net een vraag pla…
Johann net een vraag pla die trein nie daar nie?






Dassie ek is nou te bang om…
Dassie ek is nou te bang om iets te sê, netnou verdwyn jy weer. LOL