Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Len... November 2026 Wessel Strydom -21 minutes ago
Geert o Geert.... November 2026 Wessel Strydom -28 minutes ago
Goeie hout se Onderrok November 2026 Wessel Strydom -34 minutes ago
Reën November 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Hallo Almal en Wessels November 2026 Goeie Hout -1 hour ago
Watertenkwaens November 2026 Rona du Plessis -1 hour ago

Willem se Foto's - Help

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek het so vlugtig gekyk na van my foto's en hier het ek toe 13 foto's gekry maar ek weet nie watter 3 om te gebruik nie ?

Geen volgorde.  Weet nie hoekom het die boom besluit om op sy sy te gaan lê nie ?

l

Hier is Derick en sy frou by die 2de WegSleep saamtrek by Ou Skip in die Kaap

l

Hierdie is bt Berg-en-Dal by die swembad geneem.

l

Hierdie boom het ek afgeneem laas Oktober toe ons daar was op pad Noorde toe.

l

Hierdie een dink ek was by Loskop dam gewees.

l

Die Buffel het ek afgeneem naby Letaba kamp.

l

Dierdie was gewees naby Singwedzi.

l

Hierfie een wss by Steenbokkie met ons oorstaan Hartenbos toe.

l

Hierdievwas een oggend ontbyt bo naby Musina op Theo Lordan se wildsplaas.

l

Hierdie was ook tydens ons kamp by Letaba.

l

Hierdie een was by Singwedzi gewees.

l

Hartenbos.

l

Letaba kamp teen die draad waar ons gekamp het.

l

Hierdie een was of by TO Strand of by Eiland Spa gewees.

 

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Thu, 06/09/2018 - 20:46

Oom Willem, ek sien 5 foto's wat kan kwalifiseer vir die "Nou kamp ons / ek lekker" tema.

Die foto's met wilde diere en blommetjies, bome wat skuins staan en antieke wa pas nie by die foto kompetisie se tema in nie smiley

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Fri, 07/09/2018 - 04:56

Ek stel voor jy skryf die foto van die wildkyk-wa in want dan val dit buite die tema en dan het ons ander 'n beter kans om te wen !

0

Ek stel voor jy skryf die foto van die wildkyk-wa in want dan val dit buite die tema en dan het ons ander 'n beter kans om te wen !

Ja stem oom Len😂😂 Sorry Wilsur, jy is op jou eie hier...

0
Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher

Chris Boucher

Fri, 07/09/2018 - 09:51

Nee man Voorie, al die foto's is by kampe geneem, hoe dan nou ?

Dit is mos so duidelik soos daglig dat daardie buffel, renoster en kameelperd daar rondom sy karavaan rondgeloop het.wink

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Fri, 07/09/2018 - 09:53

Ja Chris, ek sien die blommetjie kamp ook 'n hond uit 'n bos uit!     

Willem, jy maak dat my kop baie deurmekaar voel laugh

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Fri, 07/09/2018 - 13:25

In daardie geval, sal ek Willem se foto Nos kies vir hom om oor te dra na die kompitisie draad.

En my keuse is:winkdevil

Die foto's met wilde diere en blommetjies, bome wat skuins staan en antieke wa pas nie by die foto kompetisie se tema in nie smiley

 

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Sat, 08/09/2018 - 18:03

Ek wonder of die dalk sal werk ?

l

Hier is Derick en sy frou by die 2de WegSleep saamtrek by Ou Skip in die Kaap - 2008.

l

Hierdie een was by Loskop dam gewees - 2009.

l

Hierdie was een oggend ontbyt bo naby Musina op Theo Lordan se wildsplaas - 2016.

l

Hierdie een was of by TO Strand gewees - 2014.

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Fri, 24/01/2020 - 09:51

Hallo Jax en baie welkom by Kampforum.     Is dit dalk 'n tipe vink?   My kennis van voëls is maar baie gebrekkig en die enigste van die spesie wat ek met vrymoedigheid kan onderskei is hoenders en volstruise smiley

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus