Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
losstaande raam... Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -4 hours ago
Neef Herman Braai met 'n Weber Geert -4 hours ago
Vordering met die Triber se Kamp-aanpassings Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -5 hours ago
Uit 'n ander hoek Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -5 hours ago
Dis hoe die rallytent twee… Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -5 hours ago
Triber se dakspore is baie swak Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -5 hours ago

Radio Wereld Wyd

Villiersdorp
Submitted by Radio World Wide on

Skakel in Vanmiddag vanaf 14:00 - 15:00 saam met my Gottie Myburgh vir n lekker uur van Musiek.

Vanaf 15:00 - 17:00 is dit Polla wat jou gaan vermaak, en dan:

17:00 - 18:00 die lekker Boeremusiek wat voorbrand maak vir Noddy Se Om die Kampvuur Program vanaf 18:00 - 21:00

Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sat, 08/09/2018 - 18:37

Hmmmm, hierdie aangaan met spoke moet end kry, gaan oom Noddy vra om toordokter Ramaja te speel, net om julle bietjie skrik te maak, VET.

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sat, 08/09/2018 - 18:56

Ek luister so na die song van die girl wat kan terkker ry. My oupa het my leer trekker ry. Lol, daai trekker het twee ratte gehad. Die een rat was gemerk met n embossing van n  skilpad en die ander van n hasie.

0
Vaalpark

Johann L

Sat, 08/09/2018 - 19:10

Hehe is jou beurt ou maat.

Dankie Gesie, lekker song daai gewees.

Ek weet nie hoeveel mense weet nie, maar Glenis Lynn was / is 'n vegetarier. Hulle (Four Jacks & a Jill) het een aand in Viljoendkroon op getree, na die optrede het hulle by ons op die plaas kom braai. (O tog ek was so verlief op haar). Toe ons die vleis opsit, kom sy met piesangs, en sit dit so met skill en al op die kole, ek moes toe daarvan eet, en dit was nogal baie lekker.👍 nou weet ek nie, was die piesangs regtig lekker, of was dit die verliefgeidblush

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sat, 08/09/2018 - 19:22

Young Love..?..

Moet tog eendag hier vertel van Annie (Brand), jip, brand was haar regte van, as ek seker is my wyfie lees nie hier nie., vertel ek dalk eendag. My first love, 

Ons eerste aand in my Passat by die drive inn, daar in Kimberley. Maar helaas het ek die mooiste, beste vrou in die wereld ontmoet waarvoor ek die liefste is.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus