Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Caramel sous? Braai met 'n Weber neef Herman -19 minutes ago
Fanie se Hilux Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -40 minutes ago
Welkom Welkom Voortrekker -1 hour ago
Brood in Weber Braai met 'n Weber Geert -1 hour ago
Julle maak 'n man lekker… Kuier maaltyd Voortrekker -1 hour ago
Roerbraai Kuier maaltyd Rona du Plessis -1 hour ago

Radio Wereld Wyd

Villiersdorp
Submitted by Radio World Wide on

Skakel in Vanmiddag vanaf 14:00 - 15:00 saam met my Gottie Myburgh vir n lekker uur van Musiek.

Vanaf 15:00 - 17:00 is dit Polla wat jou gaan vermaak, en dan:

17:00 - 18:00 die lekker Boeremusiek wat voorbrand maak vir Noddy Se Om die Kampvuur Program vanaf 18:00 - 21:00

Secunda

Sleep nou

Sat, 08/09/2018 - 20:15

Daar was n groep stingray en ook Evoid maar hulle gou van toneel af die Tarzan boy was n groot song gewees innie koshuis saam met Sandra se Hi Hi Hi jip memories en musiek loop saam

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus