Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Kampe wisseling Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Goeie môre Anton, ek sien… Oktober 2026 saam gesels Lapskag -2 hours ago
Rona ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Kgalagadi-paaie Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Goeiemôre!  ☀️☀️☀️ Oktober 2026 saam gesels Voortrekker -3 hours ago
Bly julle het goed gery... Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -12 hours ago

Galago

Brits
Profile picture for user wessels
Submitted by wessels on
Forums

Middag mede kampers

Dalk sal die inskrywing help om Len sy draad terug te besorg.

Hier sal ons reikhalsend uitsien na die Voortrekker terugvoer van sy kamp by Galago

Groete

Wessel

galago private bush lodge

Attachment Size
Galago Weg Ry & Sleep Advertensie 908.42 KB
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Fri, 05/10/2018 - 06:29

Len, ek vermoed Anton gebruik die tent toue ook as wasgoed lynewink

Het jy gesien hoe slaan daardie knaap sy tenttoue  vas ?  Help hom tog reg as jy daar 'n draai gooi, of eintlik, vra vir Petra om hom te wys hoe dit gedoen moet word.

Anton, julle maak ons jaloersyes 

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Fri, 05/10/2018 - 07:32

Mooi Voories, lyk baie lekker daar.   Julle moet dit geniet.  Wat doen die seuns alles?

Luister maar elke aand sodat jy kan agterkom waar die squeak vandaan kom.   Mens wil nie hê so gepiep moet die kinders uit die slaap hou nie.

0

Dit lyk lekker.  

Ek hoop nie die slotte het al die verf op die waentjie gechip nie.  

Hoekom dink ek nou aan Jak de priester se liedjie "Groen Mamba...vir die baba...."winkdevil

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Fri, 05/10/2018 - 08:22

Freda die kabouters geniet die bos en grond. Hulle is tans besig om gras bymekaar te maak en water uit te sit vir die rooibokke wat hier rondloop. 

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Fri, 05/10/2018 - 09:46

Anton daai piep geluid........ in die ou dae het ons Vaseline gebruik, deesdae is daar alreande smeermiddels, KY Jellie en nog andere ook, jy kry dit selfs met geur middels, aarbei, sjokolade en dies meer.

Gaan loer in by jou naaste apteek, of selfs beter by "Adult World" groot verskeidenheid op die mark.

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Fri, 05/10/2018 - 09:56

Dankie vir die foto van die seuns, Anton.  Tog te oulik.  Nou hoop ek net al hul werk was nie verniet nie.   Die rooibokke beter nou kom eet en drink of hulle gaan baie teleurgesteld wees.   Ek kan my net voorstel hoe wag hul heel dag vir die bokkies om te kom.heart

Arie, jy is sowaar 'n expert!!

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Fri, 05/10/2018 - 11:37

Goeie raad Arie, ek wou Q-20 voorgestel het maar besef gelukkig betyds dit sou 'n helse brandspul veroorsaak het !

0
Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Fri, 05/10/2018 - 13:54

Middag Voortrekker

 

Ek sien op ander gesprekslyn dat jy NIE oor die gruisgat/plaveisel staan nie. Ook maar versigtig vir die sagte kantoor-voete!!!

Wessel

0
Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Fri, 05/10/2018 - 13:56

Oooo, dit lyk lekker oom Voorries, julle moet dit baie geniet.

Oom Johann, mens kan n pin drop ding doen met whatsapp. As jou foon n GPS in het kan dit vir ander mense tot omtrent op die pin wys waar jy is.

Op Whatsapp, druk op die persoon wat oom wil stuur. Daar by die plek waar mens tik is daai attachment icon. Druk op hom en n paar goete sal opkom waarvan een location is.

Druk op hom en die foon neem oom se location, en stuur daan vir persoon. 

Die persoon wat dit ontvang kan dan byvoorbeeld Google Maps gebruik om te ry tot die presiese location ☺

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Fri, 05/10/2018 - 14:35

Heng dankie Gesie, nou gaan ek probeer om na my tablet 'n pindrop te stuur, sien want dan kan niemand sien as ek stupid is nie😃

Wraggies nie hiervan geweet nie,  maar baie gehoor mense praat daarvan, dan is ek mos te slim om te vralaugh

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Fri, 05/10/2018 - 15:32

Anton, nog allie jare moes ek my gps kooordinate gebruik om by my huis uit te kom, nou is dit so maklik soos  val uit 'n boom, dit kan ek darem goed doenlaugh

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus