Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lava Stone.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -33 minutes ago
Die BOm program Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Graniet Oktober 2026 saam gesels neef Herman -3 hours ago
Lava stone vir kosmaak Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -4 hours ago
Hot Rock - steeds nie die einde nie.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -13 hours ago
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -23 hours ago

Galago

Brits
Submitted by wessels on
Forums

Middag mede kampers

Dalk sal die inskrywing help om Len sy draad terug te besorg.

Hier sal ons reikhalsend uitsien na die Voortrekker terugvoer van sy kamp by Galago

Groete

Wessel

galago private bush lodge

Attachment Size
Galago Weg Ry & Sleep Advertensie 908.42 KB
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sun, 07/10/2018 - 07:46

Hoe gaan die gesegde:

Ek het saam my pa gaan kamp en saam ma huis toe gekom 😅😅😅😅😅,

Nommer 3, watch die space oor 9 maande.

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sun, 07/10/2018 - 08:00

So gepraat.

n Goeie seuns naam sal wees: Galagota

En meisie naam: Galagosonicka.

Gelukkig weet die skoonma hiervan en alles eintlik haar skuld.

Nou vra ek jou "Jacuzzi" by n kampplek, dit is mos NONSENS soek. ☺☺

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sun, 07/10/2018 - 08:45

Hehehehe, briek is getrap, baksteen voor en agter wa se wielle gesit. Mond gesluit en sleutel ver weg gegooi. 😈😈😁😁😁😁

0
Waar my wa staan

Arie

Sun, 07/10/2018 - 13:08

Voorie, is jy nie al bietjie bejaard om torings te wil klim nie???

Netnou sit jy jou rug uit, en dan help dit niks ouma het die kabouters vir die nag gehad nie!!

Julle is seker al [of amper] by die huis, vertrou julle het veilig gereis.

Sien uit na jou artikel, hoop jy het met die man gepraat oor langstaan maand tariewe?

0
Centurion

Voortrekker

Sun, 07/10/2018 - 15:03

Nee wat Arie.  Die dag as ek 'n karavaan koop dan moet jy weet ek is bejaard cheeky

Ons is veilig terug in Centurion dankie.  Ja, ek het met Phillip gesels en hy sê ons / julle moet maar praat yes

 

0

More Voortrekker

Dit lyk rerig indrukwekkend daar, maar ek wil graag hoor oor die volgende;

1] is daar 'n wildkamp

2] mag mens stap en/of met eie voertuig gaan wild kyk

3 of is die "doendinge" op kinders /jongmense ingestel---soos swem; putt-putt, ensovoorts.

Dalk dek jy dit in jou opvolgbladsye, dankie by voorbaat.

Wessel 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus