Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hier kom 'n ding.... Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -20 minutes ago
Goeie hout... Goeie hout se Noord & Oos… Wessel Strydom -1 hour ago
Goeie hout... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
die Burger.... Media24 se koerante en… Wessel Strydom -1 hour ago
Von maak net so sop, maar sy… Aartappelsop (Vichyssoise) Goeie Hout -1 hour ago
Rapport Media24 se koerante en… Geert -2 hours ago

Om die Kampvuur met Noddy- Radio Wêreldwyd

Pretoria
Profile picture for user Noddy
Submitted by Noddy on

radio Wêreldwyd luister nou

Noddy RWW

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep.    Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by  www.kampforum.co.za/rww&…;  of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou"  skakel heel bo.

om die kampvuur

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Sat, 27/10/2018 - 11:42

Noddy, vanaand luister ons na jou terwyl ons braai, na die rugby!!   Gaan lekker wees.  Sal jou watts-up vir 'n liedjie of twee.  OK?

0
Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Sat, 27/10/2018 - 11:49

Oom Noddy, gaan ook luister, mag ek n song aanvra vir Tannie Freda.

"Bird on a wire" 

Eerste keuse sal wees  Matthys Roets, daarna Neville Brothers

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Sat, 27/10/2018 - 18:40

Droog af die trane.laugh    Kon nie mooi hoor nie, was dit Speknek wat dit aangevra het vir die WP mense?    Spekkies, ek dink die WP gaan vir die volgende maand trane afdroog.....

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus