Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Braai rots of net.... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Lava Stone.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Die BOm program Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -4 hours ago
Graniet Oktober 2026 saam gesels neef Herman -4 hours ago
Lava stone vir kosmaak Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -6 hours ago
Hot Rock - steeds nie die einde nie.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -15 hours ago

Om die Kampvuur met Noddy- Radio Wêreldwyd

Pretoria
Submitted by Noddy on

radio Wêreldwyd luister nou

Noddy RWW

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep.    Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by  www.kampforum.co.za/rww&…;  of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou"  skakel heel bo.

om die kampvuur

Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sat, 27/10/2018 - 11:49

Oom Noddy, gaan ook luister, mag ek n song aanvra vir Tannie Freda.

"Bird on a wire" 

Eerste keuse sal wees  Matthys Roets, daarna Neville Brothers

0
Port Elizabeth

Frieps

Sat, 27/10/2018 - 18:40

Droog af die trane.laugh    Kon nie mooi hoor nie, was dit Speknek wat dit aangevra het vir die WP mense?    Spekkies, ek dink die WP gaan vir die volgende maand trane afdroog.....

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus