![]()

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep. Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by www.kampforum.co.za/rww&…; of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou" skakel heel bo.
![]()
Noddy het lastweet hy sal…
Noddy het laat weet hy sal nie vanaand op die lug wees nie, probleme met sy Laptop.
uitsending vanaand
Weens tegniese probleme met my rekenaar sal ek nie vanaand om 18:00 op die lug wees nie. Ek moet eers die uitgesorteer kry. en na wat ek verneem sal die rekenaar eers more reg wees. Ek sal maar soos almal vanaand braai saam met vriende en volgende saterdag weer op my pos wees.
Kampvuurgroete
Noddy
Ek hoor dit is alweer sulke…
Ek hoor dit is alweer sulke tyd? Die uitsendingstasie is weer 100% en kan ons weer lewendig luister en kuier vannaand saam met oom Noddy ![]()
Ja nee, een rekenaar darem…
Ja nee, een rekenaar darem reg, sal op my pos wees vanaand.
Natuurlik is ons krag nou weer af hier, maar opwekker moet sy deel doen.
Kannie wag vir vanaand nie
Lekker Noddy! Ons is bly…
Lekker Noddy! Ons is bly jy is weer op die lug vannaand! Welkom almal wat ingeskakel is! Mag julle 'n lekker aand hé saam Om die Kampvuur ![]()
![]()
Dit was weer lekker om na…
Dit was weer lekker om na Noddy te lê en luister.
Ja nee, weer amper sulke tyd…
Ja nee, weer amper sulke tyd.
Kanniewag om saan julle te kuier vanaand nie.
Jip, kannie wag nie. Al die…
Jip, kannie wag nie. Al die speakers moet net eers weer gelaai word......
Dankie vir almal wat…
Dankie vir almal wat ingeskakel het
Waardeer
amper daar..... Ek…
amper daar.....
Ek is sommer al ingeskakel, hoop Gottie gaan ons 'n bietjie opwarm tussen 5 tot 6?





Gaan vanaand uit check.
Gaan vanaand uit check.