Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Len... November 2026 Wessel Strydom -30 minutes ago
Geert o Geert.... November 2026 Wessel Strydom -37 minutes ago
Goeie hout se Onderrok November 2026 Wessel Strydom -43 minutes ago
Reën November 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Hallo Almal en Wessels November 2026 Goeie Hout -1 hour ago
Watertenkwaens November 2026 Rona du Plessis -2 hours ago

Die verskil in 13 minute

Magaliesburg
Profile picture for user GerhardtN
Submitted by GerhardtN on
Forums

Graag deel ek 2 fotos. Die verskil in tyd geneem is 13 minute. Partykeer moet jy net geduldig wees en wag vir die regte tyd. Geneem n paar jaar terug by Gariep dam met sons opkoms.

06h04

gar1

 

06h17

gar2

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Mon, 29/10/2018 - 11:19

Baie mooi, Gerhardt.  Op die eerste foto kan mens net-net sien dat die kleur aan die kom is.  Dit is regtig merkwaardig dat die prentjie so gou geheel en al kan verskil.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 29/10/2018 - 11:25

Gerhardt, dankie vir die deel, dit is pragtig.

Ek het ook my mooiste dag breek ooit, in die Karoo beleef so paar jaar terug. Ongelukkig het ek nie 'n kamera naby gehad niecrying

0
Oudtshoorn
Profile picture for user neef Herman

neef Herman

Fri, 19/04/2024 - 18:41

Kennis in ons lanbouvereniging het die foto gister oggend vroeg geneem met sy selfoon. Nie n reenboog as sulks nie, het nie gereen nie.

Verlede sondag het Dave Pepler juis gepraat van die tipe verskynsels. 

Boog

0
Brits

Wessel Strydom

Fri, 19/04/2024 - 18:46

Dit is seker weens stofdeeltjies wat selektief net sekere golflengtes in die sigbare spektrum weerkaats/deurlaat, terwyl dit die ander [blou na violet] uit die oog se waarneming laat verdwyn.

Dit is waarom sons-opkoms en -sak die rooi/oranje gloed het.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus