Môre almal. Mooi dag vir…
Môre almal. Mooi dag vir almal.
Lekker geslaap... Skoon dof vanoggend.... Dankie aan die apteker...
Hello weer!
Kyk, ek het nie eers daaraan gedink dat die Oktober draad nou mos iets van die verlede is nie. Ek het darem 'n verskoning, ek kamp en weet nie wat die datum is nie.![]()
Hoop almal gaan 'n awesome November hê. Begin skud die vere reg vir Kersfees.
More almal hier. Het maar…
More almal hier.
Het maar die draad gelos vir iemand om dit te begin
Goeie more Kampforum, julle…
Goeie more Kampforum, julle moet die dag en maand ernstig geniet, amper alweer kersfees.
Hier is dit bewolk en lyk na reen.![]()
Goeie morê aan almal
Goeie morê aan almal
Lekker dag vir almal. Hier in Elarduspark het die druppels begin val. ![]()
Môre, daarshy nou. November…
Môre, daarshy nou. November is hier en nou is dit afdraend na Desember![]()
Môre Kampforum. Wou nou nog…
Môre Kampforum.
Wou nou nog 'n beker koffie maak toe sien ek die melk is klasr ![]()
Geniet jou dag in vrede.
Goeie môre almal Ek is…
Goeie môre almal
Ek is terug in die tuig vandag.
Mag julle `n geseënde dag hê vandag.
Lekker bewolk hier in Petoorsdorp met `n paar druppels wat geval het oppad werk toe.
Groetnis
Hallo Slowstrike! Goed om…
Hallo Slowstrike! Goed om te hoor jy is weer op die been
Hoe gaan met vroulief?
kondensmelk in die huis nie …
kondensmelk in die huis nie ?
Dankie Len, ek het die bediende gou gestuur en sy het vir die huis gaan melk kry, gelukkig net oor die pad.
Hallo Anton Sy is amper 100…
Hallo Anton
Sy is amper 100%. Ek probeer haar leer om gras te sny.....
Groetnis
Ek probeer haar leer om gras…
Ek probeer haar leer om gras te sny.....
En so het elke donker wolk 'n silver rand ![]()
Danie, dit is weer goed om…
Danie, dit is weer goed om jou hier te kry. Bly dat jy weer in die tuig is
Danie, bly jy is weer op die…
Danie, bly jy is weer op die been, vertrou die toekoms lyk goed.
Jy het darem lanlk gewag om vir Elize te leer gras sny, ek dog 'n man doen dit sodra jy van 'honney moon" af terug kom?
Nou reën dit darem lekker…
Nou reën dit darem lekker hier in Centurion. Tyd vir koffie? Kan ek vir enigiemand 'n bekertjie skink?![]()
Oom Arie Die dag as jou…
Oom Arie
Die dag as jou vrou jou moet help bad en aantrek is die "honey" verby en net die "moon" bly oor dus is dit nou tyd dat ek oom se voorbeeld volg en die vrou inspan. Aangesien sy bewys het sy kan ...moet sy maar ook leer tent opslaan inpak karwas ens ens
Ek sal maar die nuwe ryding was
moet sy maar ook leer tent…
moet sy maar ook leer tent opslaan inpak
Sal sy dit kan leer doen betyds vir die SionBergh saamtrek? ![]()





Dankie Hennie -Laat ek…
Dankie Hennie
-Laat ek weer probeer, hierdie keer by die regte maand (ek blammeer dit natuurlik op WilleWillemien wat ander dag op die verkeerde koffie draad gegroet het
)
Goeie Môre maters! Mag julle 'n awesome November hé!