Môre Kampforum. Geniet jou…
Môre Kampforum.
Geniet jou dag in vrede.
And top of the morning to…
And top of the morning to the jolly ghost too.
May you have a pleasant day Laddie and remember to keep a stiff upper lip.
Gmmmppfff, vir wat is die…
Gmmmppfff, vir wat is die oom so jolig vanoggend, payday is nog ver. 😁😁😁😁😁😁😁, Morning kind Sir, Uncle aRRie
Please chappy, apply your…
Please chappy, apply your mind - there is only one R in Arie, it is no wonder the world is in such a mess, young people, apparently, find it impossible to apply their minds.
It is a good thing that there is still some old farts [like me] to keep the younger generation in check, so maybe there is still a glimmer of hope for the future?
Nou word ek met die Ingels…
Nou word ek met die Ingels gemoer omdat daar n spelfout begaan is, die lewe is inderdaad swaar, baie swaar seg ek vir julle. 😂😂😂😂😂
Chin up my good laddy, it is…
Chin up my good laddy, it is all in good humor and only meant to help you along in life, no offence intended.
When I meander and amble along in the bush, my thoughts sometimes go out to all the good young people, and I can only hope that they do not get derailed, or worse decapitated.
I must confess that I'm reaching the age where I have serious thoughts of getting hold of a perambulator to carry my tobacco and G & T for my meandering through the bush.
I am somewhat impressed with…
I am somewhat impressed with your English grammar and spelling, Arie my lad! So, now we have had three languages from you, Afrikaans, English and Dutch. What else?
Die Franse in die motor home sou gister Plettenbergbaai toe gery het. Besluit toe om eers met die rolstoel te gaan stap op die strand. Hulle was te na aan die branders en 'n brander spoel toe deur sy rolstoel. Nou is die rolstoel buite werking. Hulle moes met die motor home afry see toe om hom te gaan haal. Hom gedra tot by die motor home. Daar is nog 'n rolstoel in die motor home, maar een wat gestoot moet word. Nou bly hul hier om eers môre die rolstoel te laat regmaak in die Baai.
Ook maar goed hulle het nie gister gery nie want dele van die N2 was onbegaanbaar agv die vure. Die deel by die tolhek naby Stormsrivierbrug was heeltemal toe. Ek weet nie of dit nou al oop is nie.
Is al die Ingels nou…
Is al die Ingels nou asgevolg van gister se Rugby telling? Klomp handsoppers! ![]()
Die aantreklike Fransmanne…
Die aantreklike Fransmanne het nou kom groet. Hulle ry in Baai toe en gaan vanaand in 'n hotel slaap. Ag, nou is my kykstof weg!![]()
Absolutely no spelling skills...
Uncle Arie is so right....no hope for SA when the youngsters cannot spell. Voortrekker my lad, its not "handsoppers" its spelled "hensoppers"....there problem now fixed. Only too happy to help, from Uncle Grootwind ![]()
Snaaks ons noem dit 'n SMK??…
Snaaks ons noem dit 'n SMK??
Maar ja met kindertjies innie huis is dit seker maar SMS?
Hier in Blue Horizon Bay,…
Hier in Blue Horizon Bay, langs die winkeltjie, is daar 'n klein boekwinkel. The Honesty Library. Niemand beman dit nie, jy gaan in, neem vir jou boeke en hulle vertrou jou dat jy dit sal terugbring. Ek was vanmiddag daar. Die plek was 'n groot verrassing, regtig goeie boeke, almal genommer en sorteer volgens die tipe boek wat dit is, in alfabetiese orde van die skrywer. Ek het sommer drie geneem. Lees nou die eerste een, 'n outobiografie van Victor Matfield, "My reis".
Antie, Is Blue Horizon Bay…
Antie, Is Blue Horizon Bay naby Amsterdam ?
Nee Harry jy dink nou aan…
Nee Harry jy dink nou aan die "Waletjies" laan en dit is binne in Amsterdam.
Goeie more Kampforum vriende…
Goeie more Kampforum vriende, julle moet 'n heerlike dag en week geniet.👍
Myne begin met staar siekte, ek kry te warm om te slaap, dak waaier op vol spoed help nie, al die vensters oop, niks koel my af nie, gaan dalk maar bietjie swem.
Goeie more Johann en ook die…
Goeie more Johann en ook die ander wat hier lees.
Mag elkeen n lekker dag en n goeie week geniet.
Sterkte met die staarsiekte Johann.





Mornings
Mornings