Goeie more almal, geniet jul…
Goeie more almal, geniet jul dag in vrede en liefde.
Gesie bly om weer van jou te hoor, net begin dink jy is kwaad vir ons![]()
sy rug is regtig nie lekker…
sy rug is regtig nie lekker nie
Dan is hy werklik waar 'n eerbaarlike soutie om sy naaste so mooi te help![]()
More oom Viro, hoe kan n…
More oom Viro, hoe kan n mens nou kwaai raak vir sulke oulike mense.. 😀😀😀
Aai tannie, sterkte daar vir…
Aai tannie, sterkte daar vir die uncle. My ma het ook erge rug probleme. Sy is banger vir die rug operasie as die pyn. Haar probleem is iets soos dat die die kussinkies verdwyn het en die rugwerwels aan mekaar gefuse het.
Sy weier om te gaan vir die operasie. Sy is die afgelope jare vir twee heup vervangings. Die herstel was baie moelik en sy is nou erg bang.
HIERTS!, goeie môre oom…
HIERTS!, goeie môre oom aRRie. 😂
Kaptein, span daai seile.
Goeie morê almal
Goeie morê almal
Geniet die Saterdag.
Nog 'n klomp werk om te doen hier.
More Gees.
More Gees. Ek is seker daarvan ek is jonger as jy, so ek kan nog nie oom wees nie. ![]()
Arie, hoe was die jukskei? …
Arie, hoe was die jukskei?
Ek dink Arie sit nou eers êrens op 'n klip, boomstomp of 'n pot en dink aan 'n antwoord vir ons ![]()
Het jy my al in die vlees…
Het jy my al in die vlees gesien oom Gerhard, nog net oom Voorrie het, shame, arme man, hy het nou slapelose nagte met nagmêrries. Tante Lolla is baie kwaai vir my oor die toestand van sake.
Goeie more almal Welkom…
Goeie more almal
Welkom Gesie en ons mis jou streke
Freda, baie sterkte van Uncle se rug
Lekker dag vir almal ![]()
More oom Noel, haaibô, watse…
More oom Noel, haaibô, watse streke, ek is my moedertjie se soetste kind. 😂😂
Môre sê Kampfotum. Dit is…
Môre sê Kampfotum.
Dit is koel vanoggend, so ek lê nog tussen die velle.
Geniet jou dag in vrede.
More seg oom Wilsur, dit is…
More seg oom Wilsur, dit is al bietjie laat. Stel voor oom staan op. Die winkels maak nege uur oop. Nee man, wat se slegtegeid is dit hierdie, vet weet. 😠😠😠
Oops, jammer vir julle wat…
Oops, jammer vir julle wat so gejaag voel, vat 'n pienk pilletjie en raag rustig (soos Snotkop sê) ![]()
Oom Wilsur, met Snotkop se…
Oom Wilsur, met Snotkop se musiek videos wat sulke wulpse boere nooie in het is dit baie moeilik om rustig te raak. 😅😅😅😅
Wag, dit is tyd, laat ek…
Wag, dit is tyd, laat ek gaan shop till I drop. 😢😢😢😢





Gees, toe hy terug kom hier,…
Gees, toe hy terug kom hier, toe vra ek vir hom of hy gehelp het met sy seer rug (want ek het self daaroor gewonder
) Toe sê hy nee, hy het hulle gesê van sy rug en net raadgewend opgetree.
Shame Gees, sy rug is regtig nie lekker nie. Ons wag net vir sy mediese fonds, hy gaan moontlik Woensdag hospitaal toe vir 'n ander behandeling onder narkose, met 'n ander dokter. Dan sal ons alweer Dinsdagaand by die huis moet gaan slaap.
Ek het jou gemis die week, amper gedog jy is die dinges in vir ons oor iets.