Forums
Kan iemand moontlik raad gee. Ons sukkel baie om die Rally tent aan die karavaan te "ryg", dit is baie stram en dit voel of die tent gaan skeur. Is daar 'n manier hoe mens dit makliker/gladder kan maak?
Baie dankie aan almal wat…
Baie dankie aan almal wat vir my goeie raad gegee het - waardeer!
Pleasier Sonja - ek sien jy…
Pleasier Sonja - ek sien jy is van Somerset-Wes, my valley daardie ![]()
Ons het patio blinds van…
Ons het patio blinds van ripstop seil en die noordekant se seile se ritsluiters was ook maar `n gesukkel om oop en toe te kry (seker die son) Ek het die gelees en ook die silicone spray gekoop en opgespuit en dit werk soos `n droom.
Die seile is al 3 jaar op en lyk nog goed ek wonder hoe lank dit gaan hou voor dit vervang moet word.





Wat ek gevind het met die SS…
Wat ek gevind het met die SS sillicon, is dit verdamp onmiddelik en los net 'n skoon gladde oppervlak. Ek het dit al baie op die zips van die kant panele gebruik en nog nooit kolle gesien nie, veral die zips is geneig om steeks te raak met tyd.