Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Fout begaan Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -17 minutes ago
Sal een-een plaas Umfula Rona du Plessis -34 minutes ago
Die terrein.... Umfula Rona du Plessis -37 minutes ago
Kampeerterrein Umfula Rona du Plessis -39 minutes ago
Rock View Lodge Nelspruit Umfula Rona du Plessis -1 hour ago
Rock view lodge ??? Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago

Sukkel om Rally tent deur te ryg

Somerset Wes
Submitted by SonjaS on
Forums

Kan iemand moontlik raad gee. Ons sukkel baie om die Rally tent aan die karavaan te "ryg", dit is baie stram en dit voel of die tent gaan skeur. Is daar 'n manier hoe mens dit makliker/gladder kan maak?

Vaalpark

Johann L

Mon, 05/11/2018 - 18:11

Wat ek gevind het met die SS sillicon, is dit verdamp onmiddelik en los net 'n skoon gladde oppervlak. Ek het dit al baie op die zips van die kant panele gebruik en nog nooit kolle gesien nie,  veral die zips is geneig om steeks  te raak met tyd.

 

 

0
Pretoria

Slowstrike

Tue, 06/11/2018 - 12:16

Ons het patio blinds van ripstop seil en die noordekant se seile se ritsluiters was ook maar `n gesukkel om oop en toe te kry (seker die son) Ek het die gelees en ook die silicone spray gekoop en opgespuit en dit werk soos `n droom. 

Die seile is al 3 jaar op en lyk nog goed ek wonder hoe lank dit gaan hou voor dit vervang moet word.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus