Waar's die foto??? Willem…
Waar's die foto???
Willem het net 'n onderbroek aangehad ![]()
![]()
Ag neeeee!!!! Daai…
Ag neeeee!!!!
Daai prentjier is nou in my kop vasgebrand, sal nie vanaand kan slaap nie!!!
nou in my kop vasgebrand,…
nou in my kop vasgebrand, sal nie vanaand kan slaap nie
Wat van arme ek? Sal nooit weer my oë kan toemaak nie ![]()
![]()
Môre almal. Dit is 2 uur…
Môre almal. Dit is 2 uur in die oggend en hier sit ek. So wakker soos 'n baba wat sy ma se tietie soek. Die hele kamp is aan die slaap, nêrens brand 'n liggie nie. Ek hoor nie 'n voëltjie nie, net die see wat raas. Dit kom nou daarvan as jy in die aand 8 uur al slaap.
Die kamp het darem gister middag baie gou vol geraak. Hier rondom ons is daar nie 'n staanplek oop nie. Die weer is baie lekker, so die dagkampeerders gaan hul plek seker ook toepak die naweek.
Ek wil nog gaan seker maak maar ek hoor die Bokke speel vanaand eers 10 uur teen die Franse. Ek sal netnou weer moet gaan slaap of vanmiddag gaan slaap as ek daarvoor wil wakker bly!
Ek glo die span by Bosfontein kamp lekker. Spek sê dit gaan lekker daar. Hulle moet net onthou Arie is op pad, wees voorbereid.
Nouja, julle moet maar lekker slaap solank en geniet die dag as julle wakker is....
Goeie more Antie. Goeie more…
Goeie more Antie. Goeie more almal
Ek kon maar aanlyn gekom het toe jy hier geskryf het. Was ook self daai tyd wakker. Dit lyk my die kinders het hulle maag epidemi na my aan gestuur. Nie gedink n mens kan so swak word nie.
Lekker Saterdag vir elkeen
Goeie môre almal! Eish …
Goeie môre almal! Eish Stoffel, sterkte met daai epidemi ![]()
Aan die manne daar by Bosfontein, julle moet dit geniet! ![]()
![]()
More almal, mag julle 'n…
More almal, mag julle 'n wonderlike dag beleef.
Stoffel ek verstaan alta sukkel ook, julle moet jul self mooi oppas man - sterkte daar!
Goeie môre almal, geniet 'n…
Goeie môre almal, geniet 'n heerlike dag, regte kamp weer hier.
Sterkte Stoffel, hoop julle kom gou oor die ding, dit is nie lekker nie.
Goeie more almal. Geniet…
Goeie more almal. Geniet julle naweek en gaan GROOT by Bosfontein.
Goeie more almal. Sterkte…
Goeie more almal.
Sterkte Stoffel en word vinnig gesond. Auntie Frieda is lekker uitgerus en mis seker haar tuis. Lekker kamp verder vir laaste paar dae
.
Die kampmaters by Bosfontein gaan groot en geniet dit !
Lekker dag vir almal !
Jip, jip, ek het weer lekker…
Jip, jip, ek het weer lekker gaan slaap en is reg vir die dag.
Gees, ek hoop jy is van plan om eersdaags uit daar vrouegewaad te klim. ![]()
Neetjies my liewe tannie,…
Neetjies my liewe tannie, dit is my vroutjie maand die November. Dit is lekker om so saggies en fyn te voel. Bietjie swaar met die stoere boere hier, hulle verstaan nie altyd n vrou se emosinele toestand nie. 😦😦😕😕
VW het gesê hy kamp die…
VW het gesê hy kamp die naweek hier saam met 'n karavaanklub. Ek het hom nou loop soek, oral by al die kampe gewees en kry hom nie. Daar is een klub, KSA, maar twee persone daar weet nie wie VW kan wees nie. Die probleem is, ek weet nie hoe hy lyk of wat sy naam is nie. By die een kamp vra 'n man vir my of ek dan 'n lekker "blind date" het die naweek.![]()
Goeie more almal. Geniet…
Goeie more almal.
Geniet die rusdag tenvolle





Waar's die foto???
Waar's die foto???