Laat ons bietjie lag oppie Maandag.
Ou Dawie en die tone 😂…
Willem, eintlik moet dit by…
Willem, eintlik moet dit by Vrydag se stoutgrappies wees
Willem hy plak nie want jy…
Willem hy plak nie want jy gebruik die blad se skakel en nie die video self se skakel nie. Dink nie jy kan 'n video se skakel met facebook mobile kry nie? Ek kry dit nie.
Ne !
![]()
![]()
![]()
after the 10 000 misquitoes last night.... Blooming hell, woke up itching all over... And guess what all my prep / and stingoes and stuff was in the house......
Not in my cottage.... Noooo in the house.....
In desperation I grabbed Deep-heat..... and snaaks genoeg it actually worked.. rubbed it on the bites and it got rid of the itch.
Then I grabbed the Doom.....
Then my sinuses closed up
Then I couldn't breath.....
PHOCKIT
As gevolg van LOAD SHEDDING,…
As gevolg van LOAD SHEDDING, moet baie mense vroeg kooi toe. Oor 9 maande gaan ons babas kry met die volgende name:
Kers Grobler
Darkness Mapogo
Vroegslaap Jordaan
Blackout Dube
Generator van Zyl
Parafienlamp van Rensburg
Pompie Primus
Flits Botha
Lampie Lampreghts
Kilowatt Koster
Kerswas van As
Donker Jonker
Gaslamp Aukamp
Vuurhoutjie van Vuuren
....en laaste maar nie die minste....
Nagskof van Niekerk!!!!!
Whahahaha...... In die gees…
Whahahaha......
In die gees van Eskom.....
'n Baie etnstige grappie, my…
'n Baie etnstige grappie, my wens vir almal wat op die pad gaan die kers seisoen

Hehehe, oom Johann, aai tog,…
Hehehe, oom Johann, aai tog, my brein het eers doldrums toe gegaan. 😊
He-he, hulle het meer as net…
He-he, hulle het meer as net die dak van daai tent natgemaak.
Ag nee, Gees, ek het van die begin af geweet dit is 'n seat belt.
![]()
![]()
Na aanleiding van 'n ander…
Na aanleiding van 'n ander draad, watter klip hier, is die oudste?











Dankie Neef, I try
But, I have seen that picture a few times over the years, <this one I think is only a print>
Somewhere in the recesses of my mind, I somehow think that the original of that is actually quite "famous"??
Do you or anyone know anything regards it? Who painted it and so on?
You might recall neef, from that other campsite that most of us used to klets on, I have a rather eclectic collection of Africkaaner art......
So I sort of keep my rheumy right eye open...