Laat ons bietjie lag oppie Maandag.
Man le in die hospitaal, ICU…
Man le in die hospitaal, ICU, suurstof masker op sy mond en neus, duidelik erg siek.
Jong hulp verpleegstertjie staan langs sy bed, mompel hy so deur daai masker "Are my testicals black?" Sy antwoord so skamerige, "I'm sure theyr'e fine sir" Maar hy hou aan vra, lig sy maar later die hospitaal jurkie op en loer daaronder terwyl sy met haar hand die goed rondskuif om mooi te sien.
Haal die man die masker af en se "Thank you nurse, most kind off you, but tell me are my test results back?"
Oulike goedjies wat julle op…
Oulike goedjies wat julle op die draad pos.
Die tafel daarbo dra dalk swaar maar die vlakvark lyk of hy ook swaar dra, daar is 'n nat kolletjie onder hom.![]()
Ja, julle moet almal tog "arrive alive" die vakansie. En ek hoop julle passasiers is bietjie meer lewendig as daai aap.
LOL, daai nat kolletjie…
LOL, daai nat kolletjie......., die vark se naam is seker Ford of Landy! 😊😇
Gesie, oom Arie is op pad na…
Gesie, oom Arie is op pad na jou toe na hierdie opmerking,
LOL, daai nat kolletjie......., die vark se naam is seker Ford of Landy! 😊😇
as ek jy is vlug ek solank😂
Wag oom Johann, ek moet gaan…
Wag oom Johann, ek moet gaan werk, hoor daar is iets stukkend doer vêr noord by Mussina..... 😃😃😃😃😃😃
Nee wat Johann, ek is mos…
Nee wat Johann, ek is mos maar geduldig met die oningeligtes, hulle verstaan nog nie mooi nie?
Ek sien................
op FB 'n oulike sê-ding van een van ons maters wat ook hier op Kampforum kuier :-
"Ek sit nou so lekker ek staan sommer op en gaan sit weer !"
Gesie, ek ken dit weer: van…
Gesie, ek ken dit weer: van sit en staan is lê die lekkerste
Soos julle sê, van sit en…
Soos julle sê, van sit en staan, kom niks gedaan, lê liewer.
Ja, helaas!! Die ergste…
Ja, helaas!!
Die ergste van alles is: OLD is when you start wondering how many years you have left.
Wanneer binnelandse boere…
Wanneer binnelandse boere see toe gaan, wil hulle ploeg.

Hierdie is spesiaalvir Antie…
Hierdie is spesiaalvir Antie Freda van my verwery.









Eish .... my laaities is…
Eish .... my laaities is nou eers 6 en 3