Goeie more medekampers.
Die eerste dag van die laaste maand van 2018. Saterdag en gaan besig wees. Moet ook "load shedding" in gedagte hou. Dit is mos nou weer in volle werking
Geniet die dag tenvolle
More more almal, n Lekker…
More more almal,
n Lekker week vir almal.
More sê chrismis gesie😄 Len…
More sê chrismis gesie😄
Len ons is bly vir julle reen, wens dit wil hier reen.
Gees, ek sal jou laat weet…
Gees, ek sal jou laat weet watse presentjie ek soek hierdie jaar. Len, ek is bly julle reën het toe gekom. Toe ek vroeër vanoggend wakker was, was dit stil buite. Ek het weer gaan slaap en toe ek weer opstaan, toe waai die wind alweer. Dalk bring hy van die Kaapse reën hierdie kant toe.
Geluk Willem Brits
Geluk met jou verjaarsdag Willem lekke dag vir jou
Tannie Freda my budget is…
Tannie Freda my budget is baie tight die jaar, maar die gesie het `n oorvloed van liefde en drukkies wat hy kan uitdeel. ![]()
Baie geluk, Willem. Hoop jy…
Baie geluk, Willem. Hoop jy het 'n awesome dag en vele meer word jou toegewens. Met sommer nog hope kampe wat voorlê.![]()
Oom Wilsur se verjaarsdag?,…
Oom Wilsur se verjaarsdag?, baie geluk oom, waar slaat die wyser die jaar? Glo so iewers in die sestig. Alles wat mooi is. ![]()
Baie geluk Willem. Hoop jy…
Baie geluk Willem. Hoop jy het 'n Wonderlike en Geseende dag.
Môre sê Kampforum. Baie…
Môre sê Kampforum.
Baie dankie julle, ja Geesie my mags nommer met " 714"
Len, wens ons kan ook so bietjie reën kry hier in die Noorde.
Geniet julle dag in vrede.
Henniebo, is jy dieselfde…
Henniebo, is jy dieselfde Hennie wat voorheen in Rustenburg gewoon het?
- Willem, nee ek is gebore in Vereeniging en het std 3 Roodepoort toe getrek.
Willem, lekker verjaar en…
Willem, lekker verjaar en word ook lekker bederf.
Gesie, sy mags nommer sê 714, dit beteken hy is 63 jaar jonk
Wellem,..................
..............veels geluk met jou verjaarsdag vandag. Seënwense vir 'n gelukkige en gesonde nuwe lewensjaar.
Willem, baie geluk met die…
Willem, baie geluk met die verjaarsdag. Mag jy nog baie wonderlike jare vorentoe he saam met jou geliefdes.





Goeie......
........môre Suid-Afrika uit 'n natterige Kaapstad, soos ek gisteraand voorspel het. Dit het vanoggend 06:30 saggies begin reën - ek skat reeds so 4mm en dit beteken 1000 liter in my reëntenks ! Ek het nog plek vir 'n verdere 5000 liter en dit lyk belowend vir die res van die dag.
Ek gaan dus my Maandag heerlik geniet en ek hoop jy gaan joune ook geniet.