Hoe gaan dit met jul onderskeie moeders?
Ek is bly dit gaan goed met…
Ek is bly dit gaan goed met jou ma, Voortrekker. Ek vertrou dit gaan ook goed met Frikadel se ma?
Dassie, waarheen was jy? Jy moenie sommer net so verdwyn nie. Ek het jou gemis, hoor!
Goeie nuus, vooerspoed aan…
Goeie nuus, vooerspoed aan julle ma's.
Baie dankie almal,…
Baie dankie almal,
Oudword is nie vir sussies nie en dit lyk my al die peste en plae begin hier van 75 jaar af inskop.
Die grootste genade is dat ons drie kinders vir hulle n hospitaalplan mediese fonds kon uitneem so hulle word opgeneem in die beste privaat hospitale.
Vir die ander skete wat nie hospitale verlang nie is Tannie Poppie gelukkig daar om gees en vlees aanmekaar tehou.
Maar, dit is maar moeilik om te aanskou hoe die ouderdom jou stadig maar seker weer kind maak.





My moeder is gister ontslaan…
My moeder is gister ontslaan, 6 dae na die operasie. Sy lyk baie goed. Dankie!