Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Terramax Sailun November 2026 Wessel Strydom -54 seconds ago
Bande November 2026 Geert -8 minutes ago
Dom onnosel November 2026 Rona du Plessis -49 minutes ago
Skreeusnaaks! Springbok rugby Rona du Plessis -1 hour ago
Libbok Springbok rugby Geert -1 hour ago
Regering en K I November 2026 Geert -2 hours ago

Voorie en Vleisballetjies

Waar my wa staan
Profile picture for user Arie
Submitted by Arie on
Forums

Hoe gaan dit met jul onderskeie moeders?

Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Tue, 27/06/2017 - 16:26

Ai n mens gaan net vir n rukkie weg dan gebeur alles gelyk .Voorie en Vleisbal bly om te hoor dat alles goed afgeloop het en dat sy besig is om te herstel .

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Tue, 27/06/2017 - 17:18

Ek is bly dit gaan goed met jou ma, Voortrekker.  Ek vertrou dit gaan ook goed met Frikadel se ma?

Dassie, waarheen was jy?   Jy moenie sommer net so verdwyn nie.  Ek het jou gemis, hoor!

0
Klerksdorp
Profile picture for user Frans Pretorius

Frans Pretorius

Tue, 27/06/2017 - 18:46

BAIE sterkte en seënwense aan die families van die siekes!!!

0

Baie dankie almal,

Oudword is nie vir sussies nie en dit lyk my al die peste en plae begin hier van 75 jaar af inskop.

Die grootste genade is dat ons drie kinders vir hulle n hospitaalplan mediese fonds kon uitneem so hulle word opgeneem in die beste privaat hospitale.

Vir die ander skete wat nie hospitale verlang nie is Tannie Poppie gelukkig daar om gees en vlees aanmekaar tehou.

Maar, dit is maar moeilik om te aanskou hoe die ouderdom jou stadig maar seker weer kind maak.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus