Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Rapport Media24 se koerante en… Geert -11 minutes ago
Puppy Kgalagadi Oktober 2026 Goeie Hout -1 hour ago
Rona en Wessel Goeie hout se Noord & Oos… Goeie Hout -1 hour ago
Nou kan ons.... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
maand in Onrus.... Goeie hout se Noord & Oos… Wessel Strydom -2 hours ago
Braai Eenvoudige Hoender Potjie -… Geert -2 hours ago

Desember 2018 Koffiekroeg

Centurion
Profile picture for user Dusty
Submitted by Dusty on
Forums

Goeie more medekampers.

Die eerste dag van die laaste maand van 2018. Saterdag en gaan besig wees. Moet ook "load shedding" in gedagte hou. Dit is mos nou weer in volle werking 

Geniet die dag tenvolle

Boesmans- riviermond

Sarel Marais

Mon, 24/12/2018 - 07:06

Wat is fout met julle?? 2:35, 4:03, 4:23 ens?? Is julle nagape? Enige normale mens behoort dan nog te slaap. Het julle iets liederliks aangevang sodat julle gewetens julle ry? Dalk iets gekoop wat jy nie moes nie en sit nou met buyers remorse? Julle het gesien Gees het nou-die-dag al vir Arie oor dieselfde ding aangespreek.

Hoe dit ookal sy, mag julle 'n heerlike dag hê.

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Mon, 24/12/2018 - 07:31

More almal ja jaar staan einde se kant toe die wat kamp gaan groot die wat werk soos ek gaan groot ons beurt kom vir kamp skink daai koffie of tee hy loop soos stroop vrede

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Mon, 24/12/2018 - 08:10

Sarel die vroee manne het seker geweetis wat hulle pla. smiley

Geniet julle dag.

Wees veilig

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 24/12/2018 - 09:49

Goeie more kampforum familie, julle moet 'n mooi dag geniet.

Ek wil graag vir almal 'n geseeënde Christus fees toe wens vir more, ek glo nie ek gaan more kans kry om te kom groet nie,  maar mag die gedagte waaroor kersfees moet gaan, vir ons die belangrikste gebeurtenis bly.

Mag julle en jul geliefdes, die vrede en vreugde wat Hy vir ons geskenk het, in ons harte ervaar en vertroetel.

 

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Mon, 24/12/2018 - 10:14

Dankie Lolla.   Ek hoop jy geniet die kampe saam met jou drie manne.

Johann, as jy dan nie môre hier gaan uitkom nie, kan ek nie nalaat om jou ook vandag al 'n baie geseënde Kersfees toe te wens nie.   Ek hoop dit is 'n wonderlike dag vir jou en jou gesin.

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Mon, 24/12/2018 - 20:22

windhoek?  Gesie, ekhet vandag ' n paar winhoekies probeer, maar ek moet maar weer staan by my oorspronklike opinie en dit is dat daai Castle MilkStouts maar die beste bly.  

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus