Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Frankryk Springbok rugby Geert -6 hours ago
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -14 hours ago
Finaal Springbok rugby Geert -14 hours ago
Noordelike spanne Springbok rugby Geert -15 hours ago
Ja Springbok rugby Goeie Hout -16 hours ago
Kort net n bonus punt Springbok rugby Geert -18 hours ago

Baie Dankie

Rustenburg
Submitted by Dirk Botha on
Forums

Baie dankie Johann vir die verwelkoming. Ek is maar 'n stadige beginner maar as die diesel eers warm is dan begin ek hardloop. Namens mysel en my ander helfte Fransie wens ons almal op die Forum 'n baie Vooerspoedige 2019 toe. Mag die beste van 2018 die slegste van 2019 wees en ons hoop die Voorspoed verveel almal.

Groetnis vanaf Rustenburg.

Dirk. 

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Sun, 13/01/2019 - 11:20

Baie welkom, Dirk en ook Fransie.   Dankie dat jy aangesluit het en saam gesels.   Ons sien uit om sommer nog baie van jou te hoor, so maak warm daai diesel.laugh

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sun, 13/01/2019 - 18:39

Dirk en Fransie welkom op die forum vertel ons bietjie meer van julle en kamp n hond uit n bos

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus