Kom ons plaas hier foto's van die Punda Maria web-cam.
Sien nou eers die nuwe web-cam.

Willem kan jy dalk die "link…
Willem kan jy dalk die "link" deel of waar gaan kyk mens?
Lyk soos heeltyd speel tyd…
Lyk soos heeltyd speel tyd daar tussen die olifantjies. Kinders moet nie in die water mors nie, die oumense will dit drink. ![]()
![]()
Hel Willem..............
dankie, ek het nie eers geweet van hierdie web-cam nie. Gaan beslis nog die mooiste fotos optower want die groot drinkwatergat is teenaan die kampdraad.
Mona, Daar is live cams en…
Mona,
Daar is live cams en still cams, ek gebruik die still-cams
Ja Len, ek het hom ook eers vandag gesien.
Die ..................
..............buffels kom tweekeer per dag hier water drink (en swem !). Hier is een van my bewyse vir die stelling en ook een van die redes hoekom ek baie daarvan hou om by Punda te kamp :-
Hierdie pragtige foto net…
Hierdie pragtige foto net nou van Punda se web cam af getrek.

Ek was ook nou daar want dit…
Ek was ook nou daar want dit is die enigste een wat werk. Joune was 18:34 en myne is 19:13.

Willem, ek sien die Kruger…
Willem, ek sien die Kruger loop ook deur met load shedding, dalk die rede dat kameras nie op die net gekoppel is nie?
Ja,..........
Ja, gister was die olifante ook kort-kort lekker bedrywig by Punda se watergat.
Kan nie wag vir September…
Kan nie wag vir September skool vakansie nie.







Dankie Willem
Dankie Willem
