Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
5.6kg Umfula Johann L -1 hour ago
Bo Umfula Johann L -1 hour ago
11 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
10 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
9 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
GOOGLE Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -3 hours ago

Mees sinvolle byvoeging/verandering aan jou kampeeropset

Brackenfell, Weskaap
Submitted by Len Loader on
Forums

Kom ons gesels 'n bietjie oor die mees sinvolle verandering wat jy aangebring het aan jou karavaan, boswa, ryhuis, tent-opset of sleepvoertuig waarmee jy sommer baie in jou skik is.  'n Foto as bewys sal natuurlik baie waardeer word.

Ek los myne vir later.

 

 

Ek dink Nico, Ski, moet dalk nie hier lees nie, hy sal ons almal ore aan sit.?

Sinvolste verandering wat ek gemaak het was om wa te bou soos ons hom wil he. Nou sal ek begin met verbeteringe op die wa, ons het so paar dinge wat ons wil verander. 

Nog n kas tussen bedkassies bo bed

Wa se agterkant oordoen hou nie van die look nie. Wag vir hatch van dometic

Wa sal blou gespry word as ons agter klaar is

beplan nog hoe die aircon gedoen gaan word dit beinvloed die neuskas se beplaning.

Oorweeg om mulitiroom te laat maak vir kinders

Gaan defnitief van die cobra multilayer plumming ontslae raan

 

0

Ons het die gordyne gemaak soos roman blinds en dit werk baie lekker. Op my Avion was daar oprol blinds wat ons uit gehaal het en gordyne terug gesit het. Daar was nie fyn gordyne saam nie en ek het nie daarvan gehou nie. Wa het ook kleur gekort blinds was wit so ons het kleur ingebring met gordyne.

0

Ski, hoe gaan die verandering wat jy wil doen, behalwe die blou kleur, die gewig van jou wa beinvloed?

Ja seker so 50Kg op meeste saam aircon want die aircon weeg 35Kg omtrent.

Gaan gewig spaar met agterkant want ek haal swaar bumper af. Neus kas hoort min of meer te weeg wat huidige bumper weeg. Dan die raam vir geyeser en spaarwiel kan dalk so 3Kg weeg. Kassie bo bed met deure seker so 5KG op meeste. en dan aircon. Maar dis nodige veranderinge om te doen vir ons gemak. Ek het n 12000btu aircon by huis wat ek gaan insit hoort die wa mooi af te koel

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Fri, 01/02/2019 - 09:36

.................plastiek rol van Willem :  dit word gebruik om reënwater weg te lei van die tent in plaas daarvan om slote in die oord se staanplekke te grou.  Baie goeie idee !

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 01/02/2019 - 10:03

Dankie Len, ja dit kom van Johann (slot) af en werk nogals mooi.

Nico, hoekom skei jy nie die buite eenheid nie ?  Ek het vir Rudie Brits by die Eiland ontmoet en hy het sy Elegance so gemaak.

Iets wat ek ook by hom gesien het en wat nogals mooi is.  Hy het sy buite ligete met ander LED's vevang wat baie beter lig en dit kan ook verskillende kleure skyn en dit werk met 'n afstand beheer.  Hy het ook in al sy kaste LED's gesit wat op die selfde manier werk wat baie mooi vertoon in die kleur wat jou gemoed is wink

0
Centurion

Wit Eland

Fri, 01/02/2019 - 10:08

Askuus julle as ek nou n dom vraag het hoe werk die plastiek rol dit moet tog seker ook in die grond in gaan kan nie bo op die grond staan nie.

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Fri, 01/02/2019 - 10:13

.................hom staan met 'n paar tentpenne weerskante.  As daar los sand is, kan jy dit ook 'n bietjie daarmee stut.

0
Vaalpark

Johann L

Fri, 01/02/2019 - 20:20

Ek het vandag die lig se "rip cord" met "two core captyre"  vervang, was bietjie skrikkerig vir stukken trap omdat dit gaan rond geskuif word .

Willem, jy gee my nou 'n idee, ek het so LED verkleur lig met afstand beheer, ek gaan more vir my een bou, maar die witte behou, vir braai soek ek wit ligwink

 

0
Vaalpark

Johann L

Fri, 01/02/2019 - 20:31

Wit Eland, as die grond sag is kan mens die "edging" so effe sak, maar dit is nie noodsaaklik nie. Die idee was juis om nie slote te grou en die staanpkek te ontsuur nie. Ek gebruik, soos Willrm, reguit penne (ek het so paar penne met 'n skerp hoek) aan weerskante van die "garden edging", jy kry dit by Makro, Game ens. gewoonlik in stukke van 9meter.

Ek onthou, baie jare terug, het baie ouens sulke loopgrawe om die karavaan gegrou, en dit het my grensloos irriteer as ek dit eers moet toe stoot voor ek my staan kon kry😂

0

Hi Johan

ek soek raad asb.  Dink om ook so kraantjie by die opeasbak aan te bring maar wil nie van tuinslang gebruik maak nie.  Kan mens die ding laat werk met standaar dompel pomp en waterkan, of gaan die druk te laag wees?

0

Sorry span, ek sukkel om die foto te “quote”.  Dis daai Stefani geyser wat Johann op sy opwas aangebring het waarna ek verwys

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sat, 02/02/2019 - 11:53

Sorry span, ek sukkel om die foto te “quote”

Slang,  jy kan net die foto "copy / paste"

Wasbak

Ek glo so blou pompie sal werk want daai geyser  werk nie met druk nie net met die vloei van die water.

0

Baie dankie Willem, 

Weet nie hoekom el nie daaraan gedink het nie 😂

Ek sal een kry en dit probeer.  Kan dan selfs ‘n 220v dompelpomp gebruik.

Ek wil die lewe vir ma makliker maak voordat sy vra dat ek die skottelgoed moet gaan was 🤣🤣

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus