Welkom aan al die nuwe lede

Niks gaan aan Gesie
Hier gaan niks aan gesie ons is sowaar 862 lede maar 20 lede neem deel sad sad story my friend
Baie welkom Fredvdm@ van…
Baie welkom Fredvdm@ van Somerset Wes.
Glo jy gaan dit hier op ons Forum baie geniet. Deel julle kamp ding met ons hier asb.
Somer so foto of paar ook.
van Somerset Wes. Die…
van Somerset Wes.
Die dorpie waar ek groot geword het - maar deesdae is dit nie meer 'n dorpie nie en het die hele Hottentots Holland distrik soos 'n stad geword.
Welkom Fred!
Baie welkom, vat 'n vinger…
Baie welkom, klap 'n vinger op sleutel bord en gesêls met ons.
Baie welkom Martin. NS: …
Baie welkom Martin.
NS: Anton is dit nie moontlik om die Tuiste verpligtend te maak sodat dit tenminste op die lid se inligting kan verskyn nie ? Ek dink dit sal nogals baie help.
More en welkom nuwe lede
Aan al die nuwe lede welkom val in engesels lekke saam
More ek sien 2 bekendes…
More ek sien 2 bekendes welkom Pieter visagie en Daren. ook welkom aan al die nuwe lede.
Dankie vir die verwelkoming.
Baie dankie! Ek voel al klaar tuis. Daar is regtig baie wat ons kan deel en ook 'n bydrae maak om ander se kamp-ervaring aangenaam(er) te maak.
Hettie
Goeiemiddag Hettie van…
Goeiemiddag Hettie van Vredenburg! Baie welkom!
Hoe lyk dit daar in die weskus?
Welkom Hettie (HetVis),…
Welkom Hettie (HetVis), gesels lekker saam.
Ken jy Kobus en Elmarie ook van daar ?
Welkom nuwe lede
Welkom op n puik forum val in en gesels lekke saam
Sien nou die nuwe naam, …
Sien nou die nuwe naam,
Baie welkom Gerda Jacobs van Meyerton.
Vertel ons van hoe julle kamp en gesels lekker saam.
Dagsê mater, hier aan die…
Dagsê mater, hier aan die Weskus gaan dit sommer goed! Ons het lekker reën gehad, die wind waai nie meer se erg nie en ek maak net planne wanneer ons weer bietjie kan wegkom. As ek my sin kan kry, is ek meer weg as by die huis. Al die 'fancy' kampeerders moet bietjie vir ons wys hoe julle dit doen. Ons besigheid is maar armoedig, maar ek geniet dit so dat daar geen keer is nie.





Hierts, jou lekker nuwe week…
Hierts, jou lekker nuwe week, wat gaan hier aan, die plek ruik na hond!