geen inligting
troeteldiere ? winkel ? warmwater swembad ? Restaurant / wegneem etes ? visvang ? permanent kamp ?aankoms: vertrek:
Resensies
Dankie Willem
Did ook n oord wat ek al jare se nou lang naweek kom ons gaan maar dit bly net by praat daar word baie lof van Klein paradys gepraat ek weet vakansie dae is hulle wel duur





Klein Paradys - Brits
Ons het die naweek 'n verjaarsdag kamp by gewoon.
Die staanplekke agter teen die draad is die beste vir dubbel as woonwa aangesien jy gelyk met die pad is, die ander staanplekke is nie geskik vir my lae lang woonwa nie want die agterste "steadies" ploeg in die mooi grasperke.
Die plaveisel blokke is ook net groot genoeg vir die Rally.
Die gras is pragtig en daar is redelik koelte.
Daar is wel toegang vir die dag besoekers maar is aan die anderkant van die woonwa park.
Dit is natuurlik 'n visserman se droom kamp plek.