Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Anton Voortrekker November 2026 Wessel Strydom -1 minute ago
Dinokeng camp and Leisure November 2026 Wessel Strydom -3 minutes ago
Johann, November 2026 Rona du Plessis -26 minutes ago
Wessel November 2026 Johann L -2 hours ago
Brits reënval November 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
Johann... November 2026 Wessel Strydom -3 hours ago

Kampforum SuperBru

Suid Afrika
Profile picture for user Kampforum
Submitted by Kampforum on

   sb sbsb

Hierdie pool is SLEGS vir mense wat op die KampForum groep is. 

Groep naam "KampForum"  

Kliek Hier:       

 SUPERBRU WEBWERF

 KampForum SUPER RUGBY POOL 2020    Kode: hugegirt

As julle sukkel, stuur epos na harry@cadhouse.co.za dan stuur ek n direkte uitnodiging aan jou epos adres.      Niemand mag aansluit na 50% van toernooi voltooi is nie. Die wenner word deur n rekenaar uitgewerk.

Bietjie die draad vorentoe bring nou dat die Curriecup verby is en die Wêreldbeker vandag begin!!!!

Sien die Kampforum Superbru pool het gegroei en ons staan tans op 19 spelers! Dankie cappy Froggy!

Sterkte vir almal en lekker raai........ 

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sun, 20/10/2019 - 20:51

Mooi Gespeel Bokke.   Daai Japsnese span het julle probeer deurmekaar speel soos 'n klomp vlieë, maar julle het hulle goed gewys waaroor rugby gaan smiley

0

Oeeeeeee, daai ref wat aangewys is om ons game te blaas, Jerome Garces, voorspel niks goed vir die Bokke nie.  Met hom aan die stuur waar die Bokke gespeel het kon ons nog net 1 van 10 games wen!

Wonder wat maak Piet van Zyl die naweek?

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Sat, 02/11/2019 - 16:20

Julle het my heeltemal oortref.

Dit is darem maar F........ Lekker. smiley

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Mon, 04/11/2019 - 07:24

Dit bly maar lekker.

Iemand moet vir  ons die finale lys name plaas, soos die pool geeindig het.

Die draad gaan nou stil wees vir n rukkie, Sonder rugby 

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus