

Hierdie pool is SLEGS vir mense wat op die KampForum groep is.
Groep naam "KampForum"
Kliek Hier:
KampForum SUPER RUGBY POOL 2020 Kode: hugegirt
As julle sukkel, stuur epos na harry@cadhouse.co.za dan stuur ek n direkte uitnodiging aan jou epos adres. Niemand mag aansluit na 50% van toernooi voltooi is nie. Die wenner word deur n rekenaar uitgewerk.
Bietjie die draad vorentoe…
Bietjie die draad vorentoe bring nou dat die Curriecup verby is en die Wêreldbeker vandag begin!!!!
Sien die Kampforum Superbru pool het gegroei en ons staan tans op 19 spelers! Dankie cappy Froggy!
Sterkte vir almal en lekker raai........
Ek almal behalwe se punte…
Ek almal behalwe se punte aan getekenu ![]()
Mooi Gespeel Bokke. Daai…
Mooi Gespeel Bokke. Daai Japsnese span het julle probeer deurmekaar speel soos 'n klomp vlieë, maar julle het hulle goed gewys waaroor rugby gaan ![]()
Oeeeeeee, daai ref wat…
Oeeeeeee, daai ref wat aangewys is om ons game te blaas, Jerome Garces, voorspel niks goed vir die Bokke nie. Met hom aan die stuur waar die Bokke gespeel het kon ons nog net 1 van 10 games wen!
Wonder wat maak Piet van Zyl die naweek?
Ons hou sterk duim vas vir…
Ons hou sterk duim vas vir die Bokke
Baie geluk Bokke! Baie geluk…
Baie geluk Bokke! Baie geluk Suid Afrika! Baie geluk almal! ![]()
![]()
![]()
GELUK BOKKE
Julle het my heeltemal oortref.
Dit is darem maar F........ Lekker. ![]()
Julle't seker maar net…
Julle't seker maar net verkeerd gespel. Was dit nie pokken (ala Annelie Botes - skrywer) lekker nie?
Dit bly maar lekker. Iemand…
Dit bly maar lekker.
Iemand moet vir ons die finale lys name plaas, soos die pool geeindig het.
Die draad gaan nou stil wees vir n rukkie, Sonder rugby










Geluk Vrystaat
Geluk vrystaat met die superbru het ek maar swak gedoen maar dit was pret