Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Snert Ertjie Sop! - Hester Kruis Geert -59 minutes ago
My jonger suster ... Ertjie Sop! - Hester Kruis Chris Boucher -1 hour ago
Vegetaries Ertjie Sop! - Hester Kruis neef Herman -1 hour ago
Angola Oktober 2026 saam gesels neef Herman -1 hour ago
Die 'probeer' werd Ertjie Sop! - Hester Kruis Rona du Plessis -1 hour ago
Prys van diesel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -2 hours ago

Egipte

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Hi

Dog ek deel maar met julle 'n paar fototjies van Egipte.  Ek reis maar meestal met motor voertuig na die aanlegte toe en doen nie "site seeing" nie.   Hierdie was die afgelope 2 dae in Cairo rond... 

C

Cai

C

C

C

C

C

C

C

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 04/11/2019 - 19:25

Die eerste foto lyk indrukwekkend, maar die res ?  sad

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Mon, 04/11/2019 - 19:41

Lyk vir my baie soos die vervalle Angola met hier en daar 'n uitskieter wat mooi is.

Dankie Anton.

0
Oudtshoorn

neef Herman

Tue, 05/11/2019 - 08:23

Alexandria het n baie interesante geskiedenis.  Hoop jy kry darem kans vir ñ kort toeriste toer, sal die moeite werd wees.

0
Secunda

Sleep nou

Wed, 06/11/2019 - 07:13

Anton van daai geboue lyk baie soos India of sit ek pot mis daai donkie is in 4x4

0
Centurion

Voortrekker

Thu, 07/11/2019 - 08:44

Gisteroggend in Alex 

Alex

Oppas terug deur Giza gery kon ek darem piramiedes van vêr af sien... 

P

Hamburger middagete in City Stars Mall Cairo waar my Hotel is

H

C

0

Johann, jy moet nie spot nie, daai is regte egte kameel vleis. Proe heel gaaf,

Ek dink Tutenkamen sal sy lappe van sy lyf afdraai as hy sien hoe lyk Egipte vandag.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus