
Dog ek deel maar met julle 'n paar fototjies van Egipte. Ek reis maar meestal met motor voertuig na die aanlegte toe en doen nie "site seeing" nie. Hierdie was die afgelope 2 dae in Cairo rond...









Lyk vir...
Lyk vir my baie soos die vervalle Angola met hier en daar 'n uitskieter wat mooi is.
Dankie Anton.
Hou van daai 4 x 4 een perde…
Hou van daai 4 x 4 een perde krag wa😃
Interessant om ander dele…
Interessant om ander dele van die wêreld te kan sien. Dankie vir die deel van dit Anton
Vandag gaan ek na die Stad…
Vandag gaan ek na die Stad Alexandria toe en daar oorslaap.
Alexandria het n baie…
Alexandria het n baie interesante geskiedenis. Hoop jy kry darem kans vir ñ kort toeriste toer, sal die moeite werd wees.
Alexandria


My Hotel


Op die kus

Vandag gaan ek weer terug Cairo toe
Lekker man, jy moet dit…
Lekker man, jy moet dit geniet.👍
Dankie vir die fotos Anton.
Gisteroggend in Alex …
Gisteroggend in Alex

Oppas terug deur Giza gery kon ek darem piramiedes van vêr af sien...

Hamburger middagete in City Stars Mall Cairo waar my Hotel is


Hoe smaak daai kameel vleis…
Hoe smaak daai kameel vleis hamburger?😂
Trek jou been, geniet dit, dankie vir die deel van jou reise👍
Johann - baie lekker! …
Johann - baie lekker! Lekkerder as bees! ![]()
Johann, jy moet nie spot nie…
Johann, jy moet nie spot nie, daai is regte egte kameel vleis. Proe heel gaaf,
Ek dink Tutenkamen sal sy lappe van sy lyf afdraai as hy sien hoe lyk Egipte vandag.
Frik, ek sal maar lank tand…
Frik, ek sal maar lank tand kou, maar sal dit wel 'n probeer gee.
Dankie vir die deel, baie…
Dankie vir die deel, baie interesant om ander wereld dele te sien.










Egipte
Die eerste foto lyk indrukwekkend, maar die res ?