Goeie môre mede forumiete.
Die laaste maand van 2019 het aan gebreek. Hierdie jaar het vinnig verby gevlieg.
Ons het meestal goeie tye beleef. Mag elkeen 'n rustige Sondag geniet.
Ons is in die laaste maand…
Ons is in die laaste maand van nog 'n jaar, oor 'n maand begin die krieket jaar, 2020.
Dit was nou 'n lekker kuier…
Dit was nou 'n lekker kuier saam met Arie en Petra gewees. Was ook lekker warm daar. 'n Hele 43 grade toe ons ry
Is nou weer veilig tuis.
Stoffel, ek het nou net ń…
Stoffel, ek het nou net ń draad begin oor die kuier, toe sien ek die inskeywing van jou.
Is julle.....
Is julle twee nou besig om mekaar se marbles te polish ?
Goeie môre almal. 'n Nuwe…
Goeie môre almal.
'n Nuwe werk het begin. My tweede laaste week vir werk.
Mag elkeen die dag geniet en 'n lekker week geniet.
Môre môre! Dit lyk of dit…
Môre môre!
Dit lyk of dit lekker warm gaan wees vandag hier in die noorde. Drink maar baie water en maak ook seker die honde, katte en voëltjies het genoeg.
More sê, geniet die dag ten…
More sê, geniet die dag ten volle, maak of jy mal is en doen alles.
Môre wees gegroet. Mag die…
Môre wees gegroet. Mag die voorspoed julle verveel die week!
Nouja vir almal wat weer…
Nouja vir almal wat weer terug is by die werk, julle moet maar lekker rus na die naweek!
Arie, ons gaan nou begin ses…
Arie, ons gaan nou begin ses dae 'n week werk. Kan nie genoeg rus met net 5 dae nie
Dusty, Fred vra dat jy…
Dusty, Fred vra dat jy groete stuur vir Fanie!
Goeie môre almal. Mag…
Goeie môre almal.
Mag elkeen die dag geniet.
More Stoffel en almal wat…
More Stoffel en almal wat nog gaan kom groet, ons gaan vandag erg warm kry, en more kom die reen, as yr reg is.
Ek ook oom Froggy, ek like…
Ek ook oom Froggy, ek like die blou. Dit laat my baie dink aan die Blo.....toemaar![]()
Môre almal





My aarde! En daar breek…
My aarde! En daar breek Desember 2019 aan! Kan julle dit glo
Nou is dit afdraende ....
Geniet julle Desember maand and al die lawwigheid wat daarmee saam gaan.