Forums
Ek toets gou hierdie google maps module
Nou waar is Drie Berge nou…
Nou waar is Drie Berge nou heen? Kon sweer ek het dit ook gesien?
Okay, dit werk soos 'n bom, …
Okay, dit werk soos 'n bom, ek sien jy kliek net op die kamp dan vat die skakel jou na die oord.
Dit gaan 'n groot aanwins wees??
Johann jy kan self ook…
Johann jy kan self ook probeer om een te plaas.
kyk onder die "comment" boks is daar nou nog 'n lyntjie wat lees forummap.
toets maps
Ek sien altwee.
Anton het ek vir jou daai Kamp Plek skakel van wat ek op Google Earth het ?
Anton het ek vir jou daai…
Anton het ek vir jou daai Kamp Plek skakel
dankie ek het gekry en vir jou teruggeskryf





Toets Maps
Toets Maps
View larger map