Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lava stone vir kosmaak Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -10 minutes ago
Hot Rock - steeds nie die einde nie.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -9 hours ago
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -19 hours ago
 Daar is n veld, wat so… Oktober 2026 saam gesels neef Herman -20 hours ago
....  wel natuurlik die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -20 hours ago
Johann jy sit my nou aan die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -20 hours ago

'n Dosyn Jare / Reise

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ok hier is die boek wat my suster geskryf het.

.

.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 27/04/2020 - 12:32

Ek lees die boek so sal ek stukkies deel uit die boek.

.

.

Onthou, my suster het nog nooit in haar lewe gskamp nie (soos sy dit self sê)

.

0
Kleinmond

Chris Boucher

Mon, 27/04/2020 - 13:11

... waar kan mens dié boek bekom?

Is Edward Vorster die Edward wat ek desjare in my Tzaneen-dae leer ken het? Edward van The Junction by Letsitele? Broer van Pieter?

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 28/04/2020 - 19:33

Daar raak my pos weg sad

Ja dit is hy, sy Pa was BJ Vorster (LP).  Die hoërskool op Tzaneen is na hom vernoem waar ek en my suster ook was.

.

 

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 30/04/2020 - 09:53

Ek het vir jou e-pos gestuur, jy kan my Suster op haar e-pos kontak, sy wag vir jou.

Die boek se prys is R250.00

0
Kleinmond

Chris Boucher

Thu, 30/04/2020 - 10:44

... dankie. Jou e-pos gesien, maar tensy ek vrot kyk, sien ek nie haar e-pos adres daarin vermeld nie. My e-pos adres is: chris.boucher by sonicmail punt co punt za.

Andersins my selnommer is 079 vyfhonderd 1 dubbel 4 twee.

Stuur bietjie haar e-pos adres vir my asb.

0
Kleinmond

Chris Boucher

Thu, 30/04/2020 - 11:07

.... okay, ek sien haar e-pos adres op die foto van bladsy van die boek wat jy geplaas het. Ek aanvaar dit is nog die adres. Ek stuur vir haar 'n e-pos.

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 30/04/2020 - 16:55

Chris, ja die e-pos is reg, sy wag vir jou e-pos.

Wessel, ongelukkig ken ek nie die Vorster (aangetroude) familie nie, kan Edward se broer Pieter soort van onthou.  As kinders het ons in die lemoen tyd karton bokse deur die nag gemaak vir die volgende dag se pakkers.

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 30/04/2020 - 16:58

Ek lees lekker aan hom, siende dat ek gladnie 'n boek leser is nie.  Leef my saam hulle toerre deur Afrika en wens so ek kan dit saam gedoen het crying sad.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus