So kom ek nou agter ek weet eintlik min van krag af. Julle ek gaan my 7 voet trailer gebruik vir die boskamp ding en Swing vir die normale oorde. Nou die vraag en help my julle asb soos ek innie bos gaan staan vir 5 dae en langer moet my 45liter snowmaster yskas/vrieskas hardloop vir vleis en bederf bare goedere sovel twee ligte. Ek wil solar krag gebruik maar waar klop ek aan sonder om uit gebuit te word.?
Sleep, as jy n dubbel…
Sleep, as jy n dubbel battery in jou voertuig het, en jy ry n draai elke dag om die yskas battery gelaai te hou, is panele nie nodig nie. Ons het sl vir 6 weke rof gekamp, en als het 100% gewerk.
Neef Herman
Dankie ja daar is n paar opsies ek gaan ook brad Harrison system opsit en n exstra 105 A battery kry sal fotos vanaand laai van stelsel wat ek tans het





Ek sal vanmiddag
My son panel werk toe soos n bom soos ons 4 weke in Noord kaap was waar ons geen ander form van energie gehad het nie sal foto of twee laai en meer vertel