Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Ongeleesde insette Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago
Chris Kgalagadi Oktober 2026 Johann L -3 hours ago
Ons het so paar jaar gelede… Umfula Johann L -3 hours ago
(Nee wat ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Johan Umfula Johann L -3 hours ago
Wessel ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago

8 in 1 Bola Braai Gerief

Pretoria Tuine
Submitted by DK on
Forums

1) Gewone Bola

b1

2) Bola Braai

b2

3) Bola Braai Pie

b3

4) Bola Weber

b4

5) Bola Stirfry

b5

6) Bola Roteserie

b6

7) Bola Potbrood

b7

8) Bola Potjie

b8

 

Vaalpark

Johann L

Thu, 13/04/2017 - 18:12

Skerp Voortrekker??

Dennis, dit is nou ougat, ek het ook so bola, maar nooit aan al daai potensiaal gedink nie, dankie vir die idee.

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Fri, 14/04/2017 - 07:25

Baie netjies gedoen.

Ek het ook so bola, wat ek een winter by Macro gekoop het. Nie geweet hy het so baie moontlikhede nie.

0
Port Elizabeth

Frieps

Fri, 14/04/2017 - 08:06

Ek hou van die weber idee.  Lekker om 'n broodjie te bak en iets soos 'n "potato bake".   Lekker ontbyt ook maak in die stirfry een.

0
Vaalpark

Johann L

Fri, 14/04/2017 - 19:01

Die rotisserie idee lyk vir my na 'n briljante plan, nou kan die gas brander stoof by die huis bly.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus