Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lig my laphoedjie.... 2025 Wonderland 45 Wessel Strydom -3 hours ago
wapen lisensie My nuwe voertuig Wessel Strydom -3 hours ago
Pragtige fotos 2025 Wonderland 45 Geert -3 hours ago
Dapper pa! 2025 Wonderland 45 Rona du Plessis -3 hours ago
Goeie Hout Nog lekker hoender resepte Rona du Plessis -4 hours ago
Raai wat's vir aandete vanaand. Nog lekker hoender resepte Goeie Hout -4 hours ago

Dankbaar om terug op forum te wees

Worcester
Submitted by Bolander on
Forums

Om dom te wees is ongemaklik,maar nie dodelik nie.My jongste van 39jr het my terug op forum gebring. Hy het beduie hoe pa moet maak ,maar die gehuie steek soms viervoet vas ,pa sal probeer.So ,al my maters wees asb verdraagsaam met die jong ouman.Almal moet die nuwe kampseisoen geniet en hou ons ander op hoogte van al die lekkertes.

Centurion

Voortrekker

Sun, 11/10/2020 - 19:43

Hallo Dirk!  smiley  Het al gewonder of jy Covid oorleef het wink   maar met daardie sterk santizer wat jy stook gaan geen kiem naby kom nie laugh

0
Worcester

Bolander

Sun, 11/10/2020 - 20:15

Dankie ,my vriende,wat n gesukkel ,maar voel soos n jongman wat n nuwe meisie se aandag soek. Belowe dat ek n baie soet seuntjie sal wees en ja,die stokperdjie van die versterkte drinkgoed vorder baie mooi en voorraad word gebou vir die volgende Weskaap saamtrek

0
Worcester

Wildehont

Sun, 11/10/2020 - 21:25

As Oom bier drink, kan ons dalk voggies uitruil. Ek brou my eie sedert die ANC die AA geraak het. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus