Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Pietersburg na Phalaborwa hek. Pad en roete inligting Wessel Strydom -8 hours ago
Nieuwoudville na Kambro.... Oktober 2026 saam gesels Goeie Hout -10 hours ago
Len... Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -15 hours ago
Brandstof kostes Len gaan weer Kruger Wildtuin… Geert -16 hours ago
Ek sou ook die einde van die… Len gaan weer Kruger Wildtuin… HennieBo -17 hours ago
Reiskoste Len gaan weer Kruger Wildtuin… Len Loader -18 hours ago

Wys jou kombinasie, voertuig ens

Pretoria Tuine
Profile picture for user DK
Submitted by DK on
Forums

Na aanleiding van begin nuwe drade, het ek dit goed gedink, aangesien ons op hierdie forum tans nog nie toegerus is met plakkers  vir die karavaan ens. nie, het ek gedink vir identifisering doeleindes vir heelmoontlik 'n verby ry of kamp, kom ons plaas fotos van ons kombinasies, voertuie, karavane ens sodat lede van hierdie forum dit kan memoriseer en sodoende kan ons heelmoontlik mekaar langs die pad met verbygaan groet asook heelmoontlik as ons by dieselfde oord kamp dieselfde datums.

Hoop ek kom reg met die fotos plaas, maar gaan probeer myne plaasKombinasie

Meyerton
Profile picture for user Segekok

Segekok

Thu, 06/04/2017 - 12:10

As ons baie lig kamp. Met tent by n oord.

Lig en met tent

Met die wa.  Kamp ook maar lig. nie maklik verder as 250km nie maar vir langer tye en hang ook af van die Pad toestande.

Lig

En dan natuurlik Off  Road.

Off ROAD

0
Pretoria Tuine
Profile picture for user DK

DK

Thu, 06/04/2017 - 12:18

SEGEKOK, hoe kry jy dit reg om jou fotos te laai slegs met een onderwerp?

Ek het probeer soos ek altyd gelaai het op CP se manier, maar wou nie so werk nie, daarom moes elkeen afsonderlik laai.

Jou hulp sal waardeer word.

0
Meyerton
Profile picture for user Segekok

Segekok

Thu, 06/04/2017 - 12:21

Laai die foto soos altyd, beweeg dan net verderaf, waar jy dan die volgende foto wil sit en click weer op die Foto laai skakel en volg weer die selfde proses as met die eerste

Hoop dit maak sin

 

0
Meyerton
Profile picture for user Segekok

Segekok

Thu, 06/04/2017 - 13:31

Jy kan ook die foto se grote verander deur die muis op die foto se regter onderste hoek te hou. Dit maak dan n Swart blokkie wat jy kan Click en skuif tot die regte grote.

 

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Fri, 14/04/2017 - 17:33

Hehe, Frans daai prent is baie spesial, deur 'n baie goeie persoon vir my gemaak. yes

En daar ontdek ek ook nou die smileys, dankie Anton.yes

0
Klerksdorp
Profile picture for user Frans Pretorius

Frans Pretorius

Fri, 14/04/2017 - 19:26

Johann, ek het op ander draad nie jou prentjies (smiley) kon sien, hier wel?

Wat PRENT aanbetref, hoe sal ek nou sê?

.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sat, 15/04/2017 - 17:49

In reply to by Frans Pretorius

Frans ek gebruik die tablet se sleutel bord se smileys weet nie of dit dalk nie wys nie,  hier is twee

1. keyboard ?

2. Forum laugh

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus