Forums
Middag vriende
Na aanleiding van al die goeie raad betreffende roetes en paaie, begin ek die onderwerp. Kom ons deel hier inligting oor paaie en roetes wat rybaar is, wat vermy moet word, op grond van onlangse eerste handse ervaring.
Groete





Pietersburg na Phalaborwa hek.
Wie het onlangs tussen genoemde 2 plekke gereis. ?? Is die R71 tussen Tzaneen en P.Borwa aanbevole vir 'n woonwa??
Ek vermoed Chris B het seker met laaste Eiland vakansie daarlangs gesleep.