Forums
Nuwe onderwerp?
Of is vaaldam se water net…
Of is vaaldam se water net vuil dan moet dit eintlik vuildam wees
Vuildam klink vir my reg. …
Vuildam klink vir my reg. Ek hoor die mense wat daar bly is ook 'n klomp vuilgatte? Dis maar wat ek hoor. ![]()
Wonder dan wat kan die nuwe…
Wonder dan wat kan die nuwe naam wees vir Harties ?
Willem so gepraat van…
Willem so gepraat van Harties. Ek werk saam aan 'n projek vir 'n "Water Hyacinth Harvester" wat die plante oes en dan omskep in allerhande baie handige vesels asook vir die vervaardiging van Diesel.
Hopelik kan die eerste "harvester" binnekort bu Harties ingespan word.





Kan ek 'n nuwe onderwerp…
Is die water te grys ?