Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Oppie strand Geert - Ballito Wessel Strydom -2 hours ago
Vroeg oppie strand Geert - Ballito Geert -3 hours ago
Geert, Geert - Ballito Johann L -3 hours ago
Rona, November 2026 Johann L -3 hours ago
Reenbui Geert - Ballito Geert -4 hours ago
Turbulensie Geert - Ballito Rona du Plessis -11 hours ago

Monkey Bay

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

Wie het al by Monkey Bay gekamp of oorgebly?

monkey bay

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Wed, 13/09/2017 - 20:21

Ek het al 2 keer hier gekamp, in groot groepe.  Dit was gedurende my jare van teologie swot en ek 'n belangstelling gehad het in wereld godsdienste en ook tradisionele Afrika godsdienste.

Inelkgeval, oppad terug van avonture in die Milange omgewing, was dit altyd heerlik om te ontspan vir 2 dae by Monkey Bay en ook "tourist" speel.

Vir die wat nie weet nie, Milange is in die Noord Oostelike been van Mosambiek, suid van Blantyre, en aan die voet van die Mulanje Berge.  Dit is op die grens Malawi toe.

mil
Milange Tee lande aan die voet van die Mulanje berge

Vannaf Milange dan terug deur Blantyre om Lake Malawi toe te gaan na Monkey Bay toe!

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Wed, 13/09/2017 - 20:27

By Monkey Bay is daar redelik baie om mens besig te hou, maar as jy in die buurt is, hoekom nie sommer ook Cape Maclear besoek nie.  As jy 'n lekker groot groep is van 8, dan kan mens 'n goeie prys met 'n seiljag uit gaan na  Thumbi West eiland vir 'n dag van snorkel.

sj

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sat, 16/09/2017 - 05:55

Anton dit lyk soos n plek waar n ou kan gaan sit jou kop skoonkry n koue een vat en weer sit en net rustig wees

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus