Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Bygelowig Geert - Ballito Geert -47 minutes ago
Geniet Ballito Geert - Ballito Rona du Plessis -3 hours ago
12 dae Geert - Ballito Geert -6 hours ago
Dinokeng Camp and Leisure November 2026 Geert -6 hours ago
Goeie hout... November 2026 Wessel Strydom -6 hours ago
Wessel November 2026 Rona du Plessis -9 hours ago

Tropiese Storm Eloise

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on

Deel met die Kampform wat julle gesien het of gekry het.

.

Worcester
Profile picture for user Wildehont

Wildehont

Tue, 02/02/2021 - 09:08

Just a quick update on the St Lucia Estuary mouth

Nou kan die krokodille weer in die see gaan swem. Ek het ‘98/99 by ‘n lodge naby Charters Creek gewerk op die Westelike oewer van die meer, reg waar die 16km kanaal (estuary) begin wat die meer met die see verbind. Toe was die mond oop, en die waterlewende diere het vrylik tussen see en meer beweeg.
 

Dit was ‘n vrek interessante plek; seekoeie, krokodille, haaie en ander see- en varswater visse in die kanaal en die meer, en krokodille in die see. Ons het tot een op die strand gesien by Cape Vidal!
 

Twee mense is ongelukkig ook gedood deur krokodille terwyl ek daar gewerk het. ‘n Vrou wat vis gevang het in die meer naby Cape Vidal, en een wat saam met haar ou geswem het naby die mond in die rivier tydens ‘n partytjie in die aand. 

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Tue, 02/02/2021 - 10:33

JUST IN 

⚠ALERT⚠

* Lower Sabie rest camp is on high alert as Sabie and Sand river flow is increasing.

* Phabeni - the bridge was flooded again last night.

* Crocodile Bridge is currently open, but expecting more water to come down and there is a high possibility the bridge will flood please plan to enter and exit the park via Malelane Gate.

* Low level bridge outside Skukuza closed.

* Tshokwane road closed.

* It is also raining heavily outside the north of the park.

Source : SanParks

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Tue, 02/02/2021 - 10:43

Lot of wet campers again this morning at Punda... 😉

.

0
Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Tue, 02/02/2021 - 11:51

Middag Willem

Dankie man, dit lyk rof in KNP. Dit is omtrent 'n bo-nauurlike jaar wat reën aanbetref.

Dit kan mens onkant vang as mens nie betyds die waarskuwings kry nie.

Groete

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Tue, 02/02/2021 - 17:01

Met Gariep Dam op 123% vanoggend, het die watervlak in die karavaan park oornag merkbaar gestyg en die karavaan park is nou heelwat kleiner. Hier is 'n paar fotos wat ek netnou geneem het.

https://www.facebook.com…

.

.

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Tue, 02/02/2021 - 17:07

Wat ń mooi gesig.
Hele Oostelike helfte van die land is toe onder ń wolkkombers.
#EUMETSAT #SAWX

.

0
Jeffreys baai
Profile picture for user Lapskag

Lapskag

Tue, 02/02/2021 - 19:55

Hi Willem, ons het nou die dag op staanplekke 60 gestaan en was nog droog gewees met die water vlak omtrent 3m onder die wal en nou moet jy koets of is dalk nat

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Wed, 03/02/2021 - 06:31

Ja daai onderste staan plekke is altyd onder water as die dam vol is.  En staan gewoonlig bo, maar gewoonlik net oorslaap.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus