Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Herman G Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 minute ago
Johann.... Oos Kaap oorde Wessel Strydom -9 minutes ago
VSA Oos Kaap oorde Johann L -19 minutes ago
Ja, ons geniet die somerweer… Vakansiebeplanning 2026/27 Herman Goossens -1 hour ago
Len... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Kgalagadi temperature Vakansiebeplanning 2026/27 Wessel Strydom -1 hour ago

Len Loader se Sleep Kombinasie

Profile picture for user Admin
Submitted by Admin on
Forums

Gaan Kyk 'n bietjie hoe sleep Len -  onder Kamp Blad / waarmee kamp jy

kampforum.co.za Kamp Blad

 

FREDA:  Baie goeie artikel, Lennie.   Puik uiteengesit en mooi geskryf.

LEN LOADER: 

Freda het geskryf:

Baie goeie artikel, Lennie.   Puik uiteengesit en mooi geskryf.

Dankie vir die kompliment Freda, maar dit is nie ek wat so puik is nie -  dit is daardie Pathfinder en Exclusive wat so puik is !

FREDA:

Len Loader het geskryf:

Freda het geskryf:

Baie goeie artikel, Lennie.   Puik uiteengesit en mooi geskryf.

Dankie vir die kompliment Freda, maar dit is nie ek wat so puik is nie -  dit is daardie Pathfinder en Exclusive wat so puik is !

Hulle mag puik wees in baie opsigte, maar een ding kan hulle nie doen nie, Lennie, en dit is 'n artikel vir Kamp Blad skryf.

Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Thu, 21/12/2017 - 09:59

Len het jy nuwe Nissan Patrol gesien daai patrol sleep n enige caravan se chassis reguit daai ding is n trein

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Thu, 21/12/2017 - 21:53

Jip, ek het gesien maar daardie wa val iewat buite die bereik van ons gewone outjies - sy aankoopprys en sy brandstof verbruik !

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus