Ek weet nie op watter draad ek dit moet sit nie en besluit ek maak een want dié onderwerp is al paarkeer bespreek.
Inligting van "fb" gekry.
New 12V/24V Pure Sine Inverters with build in Charger & UPS in stock now!!
12V 2000W R2650
12V 3000W R3900
12V 4000W R5400
12V 5000W R6000
24V 2000W R2650
24V 4000W R5400
All prices excl courier fees!
Courier Nationwide.
Order Online: https://xenononline.co.z…
Contact: 0784687885
Email: sales@xenonimports.com
Kohann, jy kan n' I tiepe…
Johann, jy kan n' I tiepe prop by ACDC Electrical koop en dan n' kort extension met n' Janus (SA socket) aan die punt.
Thanks Paul, ek het die I…
Thanks Paul, ek het die I prop uit gehaal, die opening toe gemaak met perpex, en 'n gat in geboor. Cabtyre kabel deur getrek en 'n permanente koppeling gemaak.
Die 216 volt is vanaf 'n 7.5 amp (pap) batery wat ek net vir toetse gebruik.
Ek het gister die yskas op…
Ek het gister die yskas op die inverter gekoppel, voor dit, was die volt lesing 216 volt, na ek die yskas aan gesit het, het die volt lesing het na 238 volt op gegaan en daar gebly.
Dit lyk my, die inverter lewer krag soos nodig wanneer nodig?
Ek wil nie die batery se laaier (karavaan se Apolo 10) af sit nie, ek gaan nie die batery onnodig onder "druk" plaas nie. My kar kan mos dmv 'n Anderson prop, die Penta se batery laai in die ry.





Winskopie
Dit klink na ‘n winskopie. Dit moet darem lekker wees om afgetree te wees. Ek is lief vir sulke projekte, en sal myself goed kan besig hou.