Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -3 hours ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -4 hours ago
Chris B... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -4 hours ago
Kennisgewing. Forum Herstel en terugvoering Johann L -4 hours ago
Kom ek probeer weer Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago
Dit is die eerste keer wat… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -4 hours ago

Inverters ...

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on

Ek weet nie op watter draad ek dit moet sit nie en besluit ek maak een want dié onderwerp is al paarkeer bespreek.

Inligting van "fb" gekry.

New 12V/24V Pure Sine Inverters with build in Charger & UPS in stock now!!
12V 2000W R2650
12V 3000W R3900
12V 4000W R5400
12V 5000W R6000
24V 2000W R2650
24V 4000W R5400

All prices excl courier fees!

Courier Nationwide.
Order Online: https://xenononline.co.z…
Contact: 0784687885
Email: sales@xenonimports.com

https://m.facebook.com/s…

Worcester

Wildehont

Thu, 20/05/2021 - 15:03

Dit klink na ‘n winskopie. Dit moet darem lekker wees om afgetree te wees. Ek is lief vir sulke projekte, en sal myself goed kan besig hou. 

0
Groenkloof, Pretoria

Paul Mulder

Fri, 21/05/2021 - 12:26

Johann, jy kan n' I tiepe prop by ACDC Electrical koop en dan n' kort extension met n' Janus (SA socket) aan die punt.

0
Vaalpark

Johann L

Fri, 21/05/2021 - 15:37

Thanks Paul, ek het die I prop uit gehaal, die opening toe gemaak met perpex, en 'n gat in geboor. Cabtyre kabel deur getrek en 'n permanente koppeling gemaak.

Inverter
So het die voorkant gelyk.
Inverter
So lyk dit nou, ek het baie kort kabel in gesit want dit gaan onder die yskas in daai ongemaklike kassie. Niks langer as dit nodig nie.

Die 216 volt is vanaf 'n 7.5 amp (pap) batery wat ek net vir toetse gebruik.

0
Vaalpark

Johann L

Tue, 25/05/2021 - 08:19

Ek het gister die yskas op die inverter gekoppel, voor dit, was die volt lesing 216 volt, na ek die yskas aan gesit het, het die volt lesing het na 238 volt op gegaan en daar gebly.

Dit lyk my, die inverter lewer krag soos nodig wanneer nodig?

Ek wil nie die batery se laaier (karavaan se Apolo 10) af sit nie, ek gaan nie die batery onnodig onder "druk" plaas nie. My kar kan mos dmv 'n Anderson prop, die Penta se batery laai in die ry.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus