Dankie TORA vir jou Foto's en dat jy met ons deel hoe jy kamp!
Lees en Kyk meer op KampBlad: Kyk Hoe Kamp TORA - KampBlad

VOORTREKKER: EK wou nog vra, watse boswa is dit? Of Self Gebou?
FRANS PRETORIUS: Anton, Tora het op ou weggesleepte forum lank aan die projek gerapporteer soos hy gebou het, uitstekende werk gewees, ek glo hy sal nog hier ook kan beduie.
VOORTREKKER:
Frans Pretorius het geskryf:
Anton, Tora het op ou weggesleepte forum lank aan die projek gerapporteer soos hy gebou het, uitstekende werk gewees, ek glo hy sal nog hier ook kan beduie.
Dankie Frans. Ek onthou dit, was nou nie seker of dit "die" Boswa is nie.
TORA sal nou so 'n kort storie moet skryf met paar foto's soda ek dit kan link met sy kamp storie.





so kamp Tora